Lidvubu Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sherene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Zelna V - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie lekker buite gekuier en diere geniet. Binne was die huis vuil/verwaarloos.
Lidvubu Lodge se terugvoer
Hi Zelna. Ek is jammer om te hoor dat die huis nie goed skoongemaak is voor julle daar gebly het nie. Ek sal dit beslis opneem met die skoonmaakspan. Ek het by gaste wat die naweek na julle daar was, verneem dat hulle baie tevrede was met die netheid van die huis. Ek vra omverskoning dat julle dit nie so ervaar het nie.
Janie C - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Christi E - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike bosveld ervaring (100m weg van die Krokodilrivier).
Tiaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker stoep, braai-area, swembad en naby aan die rivier.
Henry S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf met goeie ligging.
Mariaan V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Leon B - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier in Marlothpark, maar die huisvesting het teleurgestel.
Lees meerLidvubu Lodge se terugvoer
Beste Leon Ons is werklik jammer dat jy die verblyf teleurstellend ervaar het, aangesien dit vir ons belangrik is dat gaste gemaklik bly en die tyd by Lidvubu Lodge geniet. Ek sal in die toekoms reel dat die bestuurder van die agentskap wat na ons huis omsien, gaste by die huis ontmoet sodat hulle haar kan ontmoet en vrymoedigheid neem om haar te kontak indien hulle hulp sou verlang tydens hulle verblyf.
Dit is ongelukkig dat die lugversorger onklaar geraak het, die Kreepy en die gas in dieselfde week. Ons sal alles in ons vermoe doen om dit in die toekoms te voorkom. Ons sal nuwe 'loadshedding" lampies installeer en toesien dat die braai grid vervang en skoongemaak is. Ons vra omverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het. Ons sal ons beste doen om te verseker dat ons gaste in die toekoms 'n positiewe en aangename ervaring by Lidvubu Lodge geniet.
Magda C - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en goed geleë.
Lees meerPieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Die huis was skoon en ons het lekker gebly.
Lynette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Lees meerCecil P - Des 2021
Algehele gradering
Very nice, enjoyed our stay.
Adele D - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Carien P - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome. Pool, deck, bush babies and very tame warthog!
Werner L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Marinda U - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Stephan O - Apr 2021
Algehele gradering
Het baie beter verwag.
Salome S - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful and great location! Loved it!
Suara L - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was awesome.
Renee V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ruim genoeg. Nie noodwendig oumens-vriendelik nie.
Marizaan Obo Karlien M - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker uit gerus!
Marina V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Gerhard S - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld. Lekker gebly.
Stephne G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustige, gemaklike verblyf.
Michal P - Nov 2018
Algehele gradering
Mooi versorg en pragtige ligging.
Christo N - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf en blyplek was uitstekend.
Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker ingerig naby rivier.
Amelia H - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Elmarie N - Jul 2018
Algehele gradering
Baie bekostigbare verblyf met alles wat mens nodig het.
Venita S - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik, ontspannend, rustig.
Lees meerSandra J - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gebly!
Victor L - Apr 2018
Algehele gradering
Huis is goed geleë, nie teen die pad soos baie ander nie. Net een straat van Seekoeiweg en Kruger-heining en rivier. Huis baie lekker en skoon, sal definitief weer kom.
Katrine L - Jan 2018
Algehele gradering
Great location and nice facilities.
Magdalena F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig, lief die diere om ons.
Michal P - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek met alles wat mens nodig het.
Marne V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en baie diere.
Ans G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig met diere wat kom kuier.
Adele D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Francois P - Aug 2017
Algehele gradering
Boslewe is die beste.
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
'n Ongelooflike bosveld ondervinding - wil graag weer teruggaan.
Japie V - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf in die regte omgewing.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Linette H - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlik, beter as binne in die wildtuin.
Rochelle K - Nov 2016
Algehele gradering
Dit is 'n wonderlike plek en ons sal definitief weer terug gaan.
Michal P - Nov 2016
Algehele gradering
Perfek!
Albert W - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Mansel B - Jun 2016
Algehele gradering
Lovely accommodation, nice position for river and Kruger.
Nathalie B - Jun 2016
Algehele gradering
Huisje.
Melissa M - Mei 2016
Algehele gradering
Was voorwaar ontspanne! Baie diere!
Simone D - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlijk huis met Afrikaanse atmosfeer
Annora C - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Frans B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Steve P - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2841 Seekoei Straat, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom