Leopardsrock Bush Villa
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrawalk 69, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Leopardsrock Bush Villa is 'n bekoorlike villa wat op Leopardsrock Estate, Bela-Bela, geleë is en met verskeie wildsbokke, insluitend kameelperde en swartwitpense, spog. Die villa bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf in die Bosveld soek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n aparte toilet en het slaapplek vir 12 gaste. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die solder het 4 stapelbeddens wat slegs vir kinders is. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad of net 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n ingeboude braai, kroeg, etenstafel en gemaklike rusbanke. Die villa het 'n tweede leefarea en 'n sitarea met sitplek.
Die huis lei na 'n stoep en 'n tuin met 'n swembad en 'n buitebraai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Leopardsrock Bush Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Zebrawalk 69, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrawalk 69, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom