Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerbly Self-catering Chalets

Selfsorg
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-chalet bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbel- en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die chalet beskik ook oor lugversorging, braaigeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die chalet beskik ook oor lugversorging, braaigeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truter-straat 14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36c055058334ce35ff2ff34fd07275384ec6948a6e7a4368294cddf822e0cb263ec4e794dd9a97fa9d40bce7cc647d276cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 Truter Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.131147347299 19.39853221178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem