Lekker Rus
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Johan En Daleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 110
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Louis P - Mrt 2024
Algehele gradering
Plek is baie netjies.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om 'n resensie te doen, dit word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete, Daleen.
Malieka W - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal definitief weer daar gaan kuier.
Jocelyn S - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent place. As per photos, definitely client satisfaction.
Lekker Rus se terugvoer
Thanks so much Jocelyn, I hope you visit us again. I really appreciate your kind words.
Daleen
Lorenzo B - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom.
Jonna W - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was ons tweede keer by Lekker Rus. Plekkie het al's wat jy nodig het.
Lekker Rus se terugvoer
Goeie môre,
Ek is so bly dat julle ons vir 'n 2de keer gekies het. Hoop om julle sommer nog baie keer te kan verwekom.
Lizelle K - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en stylvol. Ruim. Beste waarde vir geld.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete
Daleen
Jana S - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker.
Lekker Rus se terugvoer
Baie baie dankie Jana, julle was vyfster gaste en is enige tyd weer welkom om by ons te kom rus en ontspan.
Voorspoedige nuwe jaar vir julle.
Vriendelike groete
Daleen
Zulfikaar P - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and tranquil. Loved it!
Ilse V - Des 2023
Algehele gradering
Lovely, relaxing and fun.
Giovanne V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en nice.
Lekker Rus se terugvoer
Hi Giovanne,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Daleen
Beulah J - Okt 2023
Algehele gradering
Very nice, peace and quiet.
Lekker Rus se terugvoer
Thanks Beulah, please come visit us again.
Jenna Z - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing!
Thami P - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice and quiet area.
Rene B - Jul 2023
Algehele gradering
We loved our stayed.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie René, ek is baie bly julle het die tydjie by ons geniet. Kom gerys weer.
Vriendelike groete
Daleen
Lorin G - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect family getaway.
Lekker Rus se terugvoer
Ag ek is vreeslik bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Kom kuier groot asb. weer.
Vriendelike groete
Daleen
Jack M - Mei 2023
Algehele gradering
Dankie, Dalene, baie vriendelike gasheer.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie dat julle ons elke keer kies as julle verblyf hier in Langebaan, altyd lekker om julle te kan verwelkom. Tot volgende keer.
Vriendelike groete
Daleen
Jack M - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderloke plekkie, baie rustig en lekker ontspanning vir 'n famliie en vriende.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om die resensie te voltooi. Ek is so bly dat julle die verblyfs hier by ons geniet het. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Daleen
Altus S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Lucinda P - Feb 2023
Algehele gradering
This place is a peace of heaven.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie Lucinda, ek is baie bly om te sien dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Daleen
Cheryl A - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Lekker Rus se terugvoer
Thanks so much for your kind words; you were 5-star guests. Please come again soon.
Kind Regards,
Daleen
Tarina L - Jan 2023
Algehele gradering
Definitief 'n 10/10.
Lekker Rus se terugvoer
Sjoe Tarina, vir ‘n mooier resensie kon ek nie gevra het nie. Vreeslik dankie dit word opreg waardeer. Hoop julle kon kuier volgende keer bietjie langer.
Vriendelike groete
Daleen
Denzil B - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquillity at its best.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Jeanette, dit was vir my ‘n voorreg om julle hier te kon verwelkom. Julle is enige tyd weer meer as welkom.
Andrew R - Jan 2023
Algehele gradering
Spent a lovely 3 nights at Lekker Rus.
Cornelia S - Jan 2023
Algehele gradering
Voel of jy op plaas bly, maar naby see.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie dar jy die tyd geneem het om ‘n resensie oor ons plekkie te skryf. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier enige tyd weer hier by ons op die “plaas”.
Vriendelike groete
Daleen
Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan en pragtig.
Lekker Rus se terugvoer
Ag, ek is bly julle het dit geniet en Lekker gerus.
Hoop julle kom kuier weer.
Dankie dat jy moeite gedoen het om ‘n resensie te los, dit word regtig waardeer.
Nicola G - Des 2022
Algehele gradering
Rustige natuur ervaring.
Nazel A - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en lekker atmosfeer.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie. Ek is so bly dat ek julle kon laat tuis voel. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Daleen.
Stian T - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige huis in rustige omgewing.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie dit maak my hart so bly om te sien dat my gaste hulle tydjie by ons geniet het. Kom asb weer.
Berinicka K - Des 2022
Algehele gradering
Calm atmosphere.
Hendrik V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was salig en 'n baie rustige atmosfeer. Naby baie winkles en 10 min se ry na see. Omgewing pragtig.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde ek is bly julle het julle kuier hier in die Weskus geniet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Daleen
Franklin J - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld was waarlik waar Lekker Rus.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie,en waardeer die mooi woorde.
Julle was 5 ster gaste.
Kom asb. weer.
Vriendelike groete,
Daleen
Beverley E - Sep 2022
Algehele gradering
We really had an awesome and amazing time.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie, ek is regtig bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het, en dat julle lekker uitgerus is vir die nuwe week. Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Henriette B - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely host.
Michelle A - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely, countryside farm vibe, near the beach.
Lekker Rus se terugvoer
Thanks so much I really appreciate your kind words.
Regards
Daleen
Roslin H - Aug 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gekies het. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Jonnaline W - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Lekker Rus se terugvoer
Ag Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Daleen
Stacey M - Jul 2022
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan.
Lekker Rus se terugvoer
Awww, baie dankie Stacy, hoop ek sien julle sommer gou weer.
Chenell R - Jul 2022
Algehele gradering
Kalm, rustige wegbreek.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie Chenelle, dit was so lekker om julle hier te kon hê. Kom asb gou weer.
Heiron F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Daleen
Samantha A - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing stay!
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie dat jy moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ek is so bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Leanne J - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie Leanne, julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer.
Groete, Daleen.
Charles S - Mei 2022
Algehele gradering
We enjoyed our time and the tranquility at Lekker Rus.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie Charles, ek is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Dankie dat jy tyd gemaak het om hierdie mooi resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Daleen
Zelda N - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike tyd met vriende hier gehad.
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Chantal L - Mei 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Lekker Rus very much.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle en julle papegaai is meer as welkom om weer te kom kuier. Lekker naweek.
Groete, Daleen.
Justin D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Sal definitief weer kom.
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie vir jou mooi woorde. Julle was droom gaste wat ons graag weer hier sal wil verwelkom.
Cecil H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie fantasties. Baie veiling.
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie Cecil, ek waardeer die mooi woorde, dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Mariska V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, ideaal vir wegbreek en rus.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie Mariska, hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Eschel W - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik ervaring.
Sarah Nwabisa M - Feb 2022
Algehele gradering
The place is everything that you are looking for in accommodation.
Lekker Rus se terugvoer
Awww. Thanks so much for the kind words. Much appreciated.
Charlene H - Feb 2022
Algehele gradering
Not very pleasant.
Ivano O - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Lekker Rus.
Lekker Rus se terugvoer
Ag vreeslik dankie vir die mooi woorde dit word regtig opreg waardeer. Julle was droom gaste. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Daleen
Genieva A - Jan 2022
Algehele gradering
Wegbreek met gesin vir die nuwe jaar.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Charl B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anne-marie D - Des 2021
Algehele gradering
'n Aangename verrassing.
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie, ek is so bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer.
Morisa S - Nov 2021
Algehele gradering
It was such a pleasant time being at Lekker Rus. I have never felt that relaxed at a place I've never been at before. My family and I are for sure visiting again.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier hier by Lekker Rus. Dankie vir die mooi woorde.
Terence C - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful place and friendly hosts.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, julle moet gou weer kom kuier.
Vriendelike groete
Daleen
Keenan Juwain C - Okt 2021
Algehele gradering
Nice getaway holiday.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie, Keenan
Julle is enige tyd weer welkom.
Tamara M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gasvry gewees.
Chantall F - Sep 2021
Algehele gradering
We had a very nice weekend. The house is lovely.
Gerda P - Aug 2021
Algehele gradering
Uit die boonste rakke, bejaarde persoon 88, vriendelik, baie netjies en tussen die blomme.
Lekker Rus se terugvoer
Ag vreeslik dankie vir die pragtige resensie dit word opreg waardeer. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Daleen
Lomi D - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Lees meerLekker Rus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Daleen
Ashlin R - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, rustige omgewing, vriendelike mense, die plek was netjies en baie gerieflik. Ons sal defnitief weer terug gaan. Baie dankie Lekker Rus.
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen Lekker Rus
Paul W - Jul 2021
Algehele gradering
Absolutely brilliant.
Lekker Rus se terugvoer
Thanks so much for the kind words. We appreciate.
Evane S - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Christelle P - Jun 2021
Algehele gradering
Dadelik tuis gevoel!
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde. Dit sal vir ons ‘n groot plesier wees om julle weer hier te verwelkom. Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Rosilda C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lekker Rus se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd meer as welkom om weer te kom kuier
Vriendelike groete
Johan en Daleen
Adelle J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lekker Rus se terugvoer
Hello,
Vreeslik dankie vir jou mooi woorde oor ons instansie. Dit word baie waardeer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Johan en Daleen
Charlene N - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie rustig en eienaars was vriendelik.
Mishe H - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, lieflik, vriendelik en fantasties.
Lekker Rus se terugvoer
Hello,
Ek wil net baie dankie sê vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie en hoop julle kom kuier sommer gou weer,
Groete
Johan en Daleen
Danoline W - Apr 2021
Algehele gradering
Calm and relaxed.
Lekker Rus se terugvoer
Hi there,
Thanks so much for your kind words. Please visit us again
Regards
Johan and Daleen
Hennie L - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Lekker Rus se terugvoer
Hi daar,
Ek wil net baie dankie sê vir die mooi woorde oor julle verblyf by Lekker rus.
Dit word opreg waardeer
Vriendelike groete
Johan en Daleen
Jozell L - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Lindia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus, voel of jy op 'n wildsplaas is. Naby genoeg aan alles, maar baie stil en rustig.
Lekker Rus se terugvoer
Hi daar,
Vreeslik dankie vir julle mooi woorde oor die verblyf by Lekker Rus. Ond waardeer dit opreg
Vriendelike groete
Johan en Daleen
Nasar H - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastic service and friendliness from Johan and wife. Will come again.
Lekker Rus se terugvoer
Hi there,
Thanks so much for your kind words
Regards
Johan and Daleen
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottsville-weg 3, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom