Lekker Johnnie Outpost
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R305, Deel 635 van Lunsklip Plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lekker Johnnie Outpost is op ’n plaas 18km (waarvan 9 km grondpad is) buite Stilbaai geleë.
Hierdie klipkothuis beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan tot 2 gaste. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met ’n dubbel gas-brander, yskas-vrieskas.
Die sitarea het gerieflike sitplek en ’n kaggel/binne braai plek.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die seisoenale fynbos op die plaas geniet, sowel as die ryk voëllewe en wilde diere.
Slaapplek
’n Bespreking by Lekker Johnnie Outpost sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sylmanthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 3
Ligging
- R305, Deel 635 van Lunsklip Plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekker Johnnie Outpost het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R305, Deel 635 van Lunsklip Plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom