Leaves Signature Guest House
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-weg 25, Edenburg, Rivonia, 2128, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leaves Signature Guest House is in Rivonia, 'n stil woonbuurt in Sandton, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na stylvolle, gerieflike en funksionele verblyf. Die gastehuis is sentraal, naby sakegebiede, soos Woodmead, Sunninghill, Bryanston, Morningside en Sandton.
Verblyf word gebied in 8 slaapkamers, 'n pragtige selfsorg-eenheid, 2 luukse suites, en 5 luukse kamers, elk met unieke dekor en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV met satelliet-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, komplimentêre sjerrie en 'n haardroër. Al die kamers het privaat ingange en deure wat na 'n balkon of 'n privaat terras en 'n pragtige tuin lei. Veilige parkeerplek op die perseel en sekuriteit is beskikbaar.
'n Komplimentêre ontbyt word voorsien, en die verblyf maak voorsiening vir gaste met spesifieke dieetvereistes. Die ontbyt word in die eetkamer óf op die terras langs die swembad bedien.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- River-weg 25, Edenburg, Rivonia, 2128, Gauteng
Sien meer verblyf in Edenburg Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-weg 25, Edenburg, Rivonia, 2128, Gauteng
- Geen kinders onder 12