Leadwood Loop
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Leadwood Loop is 'n luukse vakansiehuis in die veilige Zimbali Coastal Estate. Die landgoed spog met 'n verskeidenheid geriewe waaraan gaste toegang het.
Hierdie villa beskik oor verskeie verdiepings en het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa beskik oor 'n hyser, 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 1 stapelbed vir 2 kinders. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei.
Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die villa spog ook met 2 sitareas, 'n TV-kamer, en op die onderste verdieping is daar 'n onthaalarea met 'n swembad en buitemeubels. Hierdie onthaalarea lei ook na die stoep, waar daar 'n tweede patio-area met braaigeriewe, 'n kaggel en 'n swembad is. Veilige parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos swembaddens, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, kroeë, 'n koffiewinkel, doendinge vir kinders, en trou- en konferensie-venues om te huur. Boonop is die oord binne 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
'n Gholfkarretjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Leadwood Loop sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Wezly Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom