Le Gaulois Luxury Flats
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Miller-weg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le Gaulois Luxury Flats het luukse selfsorgeenhede teen die laer hange van die Gordonsbaai-bergkant en bied 'n uitsig oor Valsbaai. Hierdie koloniale-stylhuis is in 3 eilandstyl-selfsorgeenhede verdeel wat almal goed ingerig is om gehalteverblyf te verseker.
Elke oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die glasskuifdeure lei na die balkon en het 'n direkte toegang tot die gedeelde plonspoel op die onderste dek.
Gaste kan die asemrowende uitsig van die Hottentotberge na die Ooste of Tabelberg na die Weste geniet. Verder kan hulle ook die hawe en 'n paar restaurante besoek, of 'n stap langs die strand neem.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Miller-weg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Gaulois Luxury Flats het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Miller-weg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom