Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Izandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Niek M - Apr 2023
Algehele gradering
Alhoewel ons datum aangeskuif kon word, was verblyf baie gemiddeld.
Xanderie V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike gastehuis.
Lize B - Des 2022
Algehele gradering
Not value for money.
Jurie V - Feb 2022
Algehele gradering
Kamer is baie klein. Badkamer is nie privaat nie.
Michelle L - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and safe.
Karel B - Des 2021
Algehele gradering
Nie sleg nie.
William D - Nov 2021
Algehele gradering
Die kamer is luuks en groot genoeg.
Jannie G - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker plek om oor te bly.
Rika G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Bruce S - Aug 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Pieter P - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek is netjies en skoon. Ontvangs was uiters swak.
Lees meerLaylah M - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful and safe accommodation
Paul D - Mei 2021
Algehele gradering
Netjieste gastehuis ooit.
Gertrude G K - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic
Marietha M - Apr 2021
Algehele gradering
Bietjie gefrustreerd.
Alida D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en prakties.
Atha S - Feb 2021
Algehele gradering
Very convenient and great service.
Melissa V - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en rustig
Karel B - Jan 2020
Algehele gradering
Geen probleem.
Merelane S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, maar my kar moes buite staan wat mens 'n bietjie ongemaklik laat voel het.
Jan D - Jul 2019
Algehele gradering
Suitable for what I needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geskik vir wat ek benodig het.
Voorsien goed vir sakereisigers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Francois C - Mei 2019
Algehele gradering
Okay.
Brian N - Mei 2019
Algehele gradering
The room was clean and the bathroom was spotless.
Lavender Lane Guest House se terugvoer
Baie dankie.
André V - Apr 2019
Algehele gradering
Gemak vanaf die huis.
Lavender Lane Guest House se terugvoer
Baie dankie hoop om u gou weer te sien.
Ronel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap.
Sarie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Lavender Lane Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien jul gou weer.
Kobie D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie basies. Geen melk in kamers nie.
Nicolaas V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld. Ingeslote ontbyt is 'n heerlike bonus.
Lavender Lane Guest House se terugvoer
Baie dankie Nic.
Antoinette G - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees en sal weer daar gaan bly.
Lavender Lane Guest House se terugvoer
Baie dankie Antoinette, sien gou weer.
Anelda B - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lavender Lane Guest House se terugvoer
Baie dankie Anelda
Loedie W - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelik ontvang en verblyf was wow en ek sou nie 'n beter ontbyt op 'n ander plek gekry het nie.
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom