Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larima Bush Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie.
- Al die kamers is nie-rookareas, en gaste is welkom om buite te rook.
- Gedeeltes van die verblyf word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Hout, vuuraanstekers en ys word nie voorsien nie en gaste moet asb. hul eie bring.
- Laat-inklok kan slegs geakkommodeer word indien 'n personeellid beskikbaar is vir inklok en teen 'n bykomende na-uurse fooi.
- Die eenheid sal daagliks skoongemaak word, behalwe openbare vakansiedae en Sondae, maar let asb. dat personeel elke dag verskeie lodges het om skoon te maak, en mag nie op 'n tyd aankom wat vir gaste gerieflik is nie. Indien gaste 'n spesifieke tyd wil reël, bevestig asb. en dit sal dienooreenkomstig gereël word.
- Indien gaste 'n spesiale skoonmaakdiens op 'n openbare vakansiedag of 'n Sondag benodig, kan dit teen 'n ekstra koste gereël word.
-Daaglikse skoonmaakdiens, openbare vakansiedae of Sondae uitgesluit, en vervoer, toere en 'n pendeldiens kan op versoek gereël word.
-'n Spesiale skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
-'n Breekskadedeposito is voor aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 456, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23e92dc22df5f40a62f00ba5c85b1965f505b710444c4fb2bc8643f21475063fb263ed39602961cd12e8b08e63f7daf314a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 456 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.345541 30.972638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem