Lantern Self-catering Cottages
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lantern Self-catering Cottages bied verbly in 2 selfsorgkothuise en 'n ateljeewoonstel in 'n welige tuin in Swellendam. Die eiendom is sowat 800 m van die middedorp af en is omring deur restaurante, museums, gholfbane, voetslaanroetes, bergfietsroetes, die Bontebok Natuurreservaat, Marloth Natuurreservaat en die lekker strande van De Hoop en Witsand.
Die 2 kothuise is die Karoo Kothuis en die Thatched Kothuis en het elk 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met als wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. Vinnige optiesevesel-internet is beskikbaar.
Die Annex is 'n privaat oopplan-ateljee wat grens aan die hoofhuis en dit is nie toegerus vir selfsorg nie maar beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n groot trampolien met 'n net, en 'n houtvuurwarmbad vir gaste in die grasdakeenheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gabriela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Lantern Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom