Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lantern Self-catering Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gabriela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Lantern Self-catering Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Walter L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Walter L
Enkelreisiger

Onsmaaklike slaapplek.

Ek het nie baie lekker geslaap nie. Goggas het my gepla. Ek het kringe op my bene soos ek gebyt is. Die bed is baie laag op die grond en ek het met rugpyn opgestaan. Die WiFi was af sedert die vorige dag, so dit het ook nie gewerk nie. Dit was baie bedompig en ek moes self vir 'n waaier vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vorne P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vorne P
Gesin met tieners

Relaxing and peaceful.

The pool was marvellous. Great peaceful garden to relax with the family. Had a great holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Welcoming, safe and comfortable.

We were warmly welcomed. The Lantern Self-catering Cottages and Annex had everything we needed for a good night's rest. Lovely hot shower much appreciated!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda O
Saam met vriende

Good experience.

Gabriela and her husband are great hosts. We enjoyed our one-night stay with them!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin Suzette W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin Suzette W
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Ek was baie beïndruk, ook veilig, sal dit vir enige een aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R

Verblyf is opgradeer sonder enige addisionele kostes.

Uistekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helanie W

Heerlik gerus tussen die bome!

Ons het heerlik gekuier in hierdie besonderse kothuisie. Dis gerieflik en geleë in 'n veilige en rustige area. Die atmosfeer en omgewing is ongelooflik goed vir iemand wat nodig het om weg te kom van mense en geraas. Ons het behoorlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Gesin met klein kinders

Ongeag al die mooi plekke en biesienswaarsighede is hierdie die gastehuis wat ek nooit wou verlaat.

Die tuin en swembad was 'n treffer en die mense het absoluut uit hul pad gegaan om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda H

Gemaklik.

Ten spyte van lang kragonderbrekings - aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a169c3d6735a0a6732c670edabb70eca234d5044416ec227551e2659762f479f1e2f3caa3961543fbdca15ae9be61566946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 49 Buitenkant Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024242 20.434097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem