Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malanstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langhuis Gastehuis is die ideale oornag-opsie vir gaste wat wil rus, aangesien dit in 'n stil area van Loeriesfontein geleë is. Dit kan ook 'n goeie opsie wees vir gaste wat die seisoenale blomme in die Noord-Kaap wil besigtig.

Dié gastehuis het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n keuse tussen 3 gastekamers. Die eerste eenheid het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 eenhede elk 2 enkelbeddens het. Al drie eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Ander geriewe in die eenheid sluit 'n koffiestasie, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Die eerste eenheid het 'n privaat kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die tweede en eerste eenhede skakel aanmekaar en kan saam bespreek word.

Buite die eenhede is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek wat die ideale plek vir 'n oggendkoffie is. Al die gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Langhuis Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Ligging

  • DF Malanstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Langhuis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loeriesfontein Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malanstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4321efef96a3791bccba1dcbd2705a4af57c5e47aa872d94223243303ff3a455a0d4fa8cb3779fe248341e6f59a0a4c11c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 DF Malan Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9577258 19.4458158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem