Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Langhuis Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Quentin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, veilig en goed vir die siel.

Ons het baie lekker gebly! Daar is aan alles gedink wat ons kon nodig kry. Die kamer is pragtig en netjies, die kombuis is ten volle toegerus. Die area is stil en veilig. Nie ver van die hoofstraat af nie en die dorp is perfek om op verlief te raak. Baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo Quentin,

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Elna

Langhuis Gastehuis
Frederick D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf was perfek.

Alles wat nodig is, is daar en dit is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo Frederick,

Dankie vir jou goeie terugvoer.

Kom kuier sommer gou weer vir ons.

Groete,
Elna

Langhuis Gastehuis
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met kwaliteit beddegoed.

Die kamer is ruim. Die beddegoed is luuks en die handdoeke is goeie kwaliteit. Die ruim kombuis is 'n onverwagse bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier sommer gou weer.

Groete
Elna

Langhuis Gastehuis
Aa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en gasvryheid op sy beste.

Heerlik gebly in Langhuis Gastehuis, Loeriesfontein. Blomme in die dorp besonders gewees. Ons was aangenaam verras met almal se vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Altyd lekker om goeie terugvoer van gaste te ontvang, baie dankie daarvoor.

Was heerlik om julle by ons te hê en hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

Groete
Elna

Langhuis Gastehuis
Marcelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M
Gesin met tieners

What a lovely venue, with a lovely host!

Lovely accommodation! Enjoyed the hospitality and the food. Would recommend it to anyone wanting a few days of peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hi Marcelle,

Thank you for the lovely feedback. We hope to see you in the near future!

Kind regards
Elna and Pieter

Langhuis Gastehuis
Dawie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent! Clean!

Loeriesfontein is a very small town which is clean and well maintained. The Langhuis was an exceptional stay in this town. Thanks Elna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Thank you for the amazing feedback, it was lovely having you with us.

We hope to see you in the near future!

Kind regards
Elna

Langhuis Gastehuis
Barend L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L

So graag langer wou bly. Was baie lekker, dankie.

Ons het lekker gekuier met Elna en haar man wat vir ons 'n lekker vuurtjie kom aansteek het op 'n koue aand. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Beslis nie dit verwag op 'n klein dorpie in die Karoo nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier sommer gou weer.

Groete
Elna en Pieter

Langhuis Gastehuis
Pierrette G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, het heerlik geslaap.

Die huis is in 'n goeie ligging, baie skoon en netjies en baie vreindelike eienaars wat ons baie welkom laat voel het. Mense kan maar gerus by hulle oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo Pierette,

Baie dankie vir jou terugvoer. Was heerlik om julle te ontmoet, sien julle sommer gou weer.

Groete
Elna en Pieter

Langhuis Gastehuis
Mariana O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en smaakvol.

Skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo Mariana,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer.

Groete
Elna

Langhuis Gastehuis
Albertus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baken van gasvryheid.

Elna-hulle het ons met warm harte, heerlike kos (aandete en ontbyt), vriendelikheid, goeie geriewe en 'n wonderlike atmosfeer van rustige musiek saam met kaggelvuur by die etenstafel verwelkom. Sy is voorwaar 'n uitstaande gasvrou. Ons verblyf by hulle was 'n hoogtepunt tydens ons blommetoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo Albertus,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te hê.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Elna en Pieter

Langhuis Gastehuis
Lesley W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik om daar te bly. Plek is pragtig!

Ons het die opsie geneem vir aandete en ontbyt. Al die maaltye was puik en pragtig voorgesit. Niks was te veel moeite vir die eienaars nie en hulle is baie vriendelik en behulpsaam. Kan hierdie verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hi Lesley,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer en komplimente.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Elna

Langhuis Gastehuis
Nic B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B
Saam met vriende

Nuut en pragtig ingerig. Vriendelik ontvang en baie vinnig vuurmaakhout gereël vir baie koue dag.

Nuwe plekkie wat pragtig ingerig is met alle nodige benodighede beskikbaar. Gasvrou en eggenoot ontsien geen moeite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo Nic,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer,ons waardeer dit baie.
Kom kuier gou weer.
Groete
Elna

Langhuis Gastehuis
Sarina S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware oase.

Die Langhuis met sy unieke karakter het ons totaal oorrompel! Ons kamers was pragtig, netjies, skoon en baie gerieflik. Die klein kombuisie met sy houtstofie is 'n baie gesellige kuierplek tussen Kamer 1 en 2 en het alles wat jy nodig het om self kos te maak. Dit was baie koud op Loeriesfontein en ons het die elektriese komberse en die lugversorger baie waardeer. Ons was só beïndruk met Elna se aandag aan detail en haar hartlike en vriendelike diens. Baie, baie dankie vir 'n wonderlike oase tussen al die mooi van die blomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo Sarina, was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Groete
Elna

Langhuis Gastehuis
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n baie rustige area gebly.

Sal altyd Loeriesfontein aanbeveel. Skoon dorp, rustig. Sal aanbeveel dat badkamer meer kapstokhake beskikbaar het asook 'n bank of iets soortgelyk om tasse op neer te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou aanbevelings.

Groete
Elna de Villiers

Langhuis Gastehuis
John J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse netjiese plek met groot kamer en puik toegerus met als wat nodig is vir 'n heerlike rus.

Ek kan Langhuis beslis aanbeveel en sal weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Gastehuis se terugvoer

Hallo John, baie dankie vir die groot kompliment. Hoop ons sien jou sommer gou weer. Groete. Elna

Langhuis Gastehuis
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malanstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4321efef96a3791bccba1dcbd2705a4af57c5e47aa872d94223243303ff3a455a0d4fa8cb3779fe248341e6f59a0a4c11c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 DF Malan Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9577258 19.4458158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem