Langebaan Breakaway
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Victor Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Corni O - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier. Moet volgende keer langer bly
Hymie S - Apr 2024
Algehele gradering
Wooneenheid wat baie netjies is met mooi uitsig en vriendelike eienaar.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Vertrou ons sien julle weer in Langebaan. Seënwense. Vic & Leslie
Aydon W - Apr 2024
Algehele gradering
Splendid.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Glad you enjoyed your stay.
Best regards
Vic
Magda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Stap in onmiddelik voel soos jy is by die huis.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier.
Ons vertrou ons sien julle weer in lbaan.
Blessings
Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ligging met 'n pragtige uitsig.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Vertrou ons sien julle weer wanneer julle 'n draai maak in die Weskus.
Groete, Vic en Leslie
Karin D - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en lekker.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle weer in die Weskus te sien.
Vic & Leslie
Dewald G - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier. Sien julle graag weer in die Weskus.
Riefaat D - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful & relaxing.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Glad you enjoyed your stay with us.
We look forward to seeing you again soon.
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly. Vertrou ons sien julle weer in die Weskus.
Wayne T - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en plesierig.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Dankie hoor. Bly jy het lekker gebly.
Sien uit om jou weer hier te verwelkom.
Inge G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige Weskus wegbreek.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly dat julle ons ateljee geniet het.
Sien uit om julle spoedig weer te kan verwelkom
Grote Vic & Leslie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puffin-straat 5, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom