Landor Stud's Farm Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: MB13 Marikana-weg, Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Landor Stud's Farm Cottage is 'n selfsorgkothuis op die Landor Warmblood Horse Stud Farm aan die voet van die Magaliesberg. Hier word daar met gras, perde, beeste en skaap geboer.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gas-stoofplaat, 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n leeskamer waar jy rustig 'n boek kan geniet. Die eenheid het 'n dubbelmotorhawe en 'n vermaakarea. Dit is ook ten volle omhein en troeteldiervriendelik.
Slaapplek
’n Bespreking by Landor Stud's Farm Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- MB13 Marikana-weg, Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Noordwes
- Gaste dink Landor Stud's Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Maanhaarrand Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: MB13 Marikana-weg, Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom