Landliebe Farm Cottages
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. Die knus leefarea het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n kaggel. Die kothuis het 'n ingeboude buitebraai en 'n oulike, omheinde tuin. Aloe Cottage deel 'n swembad met Buchu Cottage, wat 50 m ver is. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en braairooster saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Buchu Cottage is 'n groot kothuis wat oor 2 slaapkamers beskik en slaapplek vir 4 gaste het. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Aan die agterkant van die kothuis is 'n stoep met 'n groot buite-eetarea en losstaande braaigeriewe. Die voorste stoep lei na die tuin. Buchu deel 'n swembad met Aloe Cottage wat 50 m ver is. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en braairooster saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap