Lambert's Rest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lambertstraat 16, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lambert's Rest bied gerieflike in 'n helder en lugtige woonstel op 'n residensiële erf in Port Alfred.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n sitarea. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, breekware en eetgerei insluit. Daar is 'n elektriese kombers, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n TV in die tuinwoonstel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en parkeerplek op die perseel.
Die erf is net 5 minute se stap van die Royal Port Alfred-gholfklub af en 5 minute se ry van die strand en restaurante af. Doendinge in Port Alfred sluit branderplankry, kanovaart, visvang, rivierbootvaarte, gholfspeel en voetslaan in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilfred En
Denise
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lambertstraat 16, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Lambert's Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lambertstraat 16, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap