Lalie Langebaan Akkommodasie
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R713 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lalie Langebaan Akkommodasie is 'n ateljeewoonstel wat deel vorm van die eienaar se woning, maar dit het 'n aparte ingang vir gaste se privaatheid. Die lieflike woonstel is in die kusdorpie Langebaan. Dit is ongeveer 3 km vanaf Langebaan se hoofstrand en bied 'n rustige wegbreek naby besienswaardighede in die omgewing.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook genoeg kasruimte, en gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, stoele, 'n platskerm-TV, binnebraaigeriewe en 'n koolstofie. Die skuifdeure lei na 'n stoep by 'n swembad. Die woonstel is in 'n stil buurt en grens aan die landgoed se oop velde waar wilde bokkies daagliks rondloop en wei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanneke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lalie Langebaan Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom