Lalalu
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
George E - Apr 2024
Algehele gradering
A great place home away from home.
Carolyn Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Die ligging was gerieflik.
Liana D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Carike S - Jan 2024
Algehele gradering
It was great.
Sherise F - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed it!
Diandra A - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en 'n rustige atmosfeer tuis. Perfek vir 2 mense.
Donna Lida V - Sep 2023
Algehele gradering
So vriendelik en netjies. Sal beslis aanbeveel en weer gaan.
Peter M - Jun 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie netjies plek, sentraal geleë en beskikbaar met alles wat jy tydens jou verblyf nodig het.
Lalalu se terugvoer
Baie dankie vir die deeglike resensie, ek waardeer dit baie. Kom kuier weer.
Chris O - Mei 2023
Algehele gradering
Lalalu is skoon, netjies en bowenal in 'n baie stil buurt en naby alles.
Lalalu se terugvoer
Hi Chris, so bly om dit te hoor. Kom kuier gerus weer.
Kath B - Mrt 2023
Algehele gradering
My husband, myself and young son booked Lalalu for 4 days, and ended up staying for 5 days and nights.
Lalalu se terugvoer
Thanks Kath! Awesome to have you guys over.
Mandy P - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Dankie Benita vir jou gasvryheid.
Lalalu se terugvoer
Baie dankie Mandy. Julle het dit baie maklik gemaak.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10