Lala Ehlathini Treetop Lodge
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-straat 1706, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 650R1 414 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Lala Ehlathini Treetop Lodge is 'n pragtige selfsorghuis in Marlothpark bekend vir sy natuur, wild en besienswaardighede, soos die Krugerwildtuin. Dit is die perfekte wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n breuk van die stadsgejaag.
Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis het 'n pragtige dek met meubels en 'n gasbraai. Die bome bied privaatheid en die perfekte geleentheid om die natuur te geniet terwyl jy wag op die wild om te kom kuier.
Kleuters en klein kinders moet onder toesig wees op die dek. Die spasies tussen die paaltjies van die reling is groot en 'n klein kind kan deurkruip en val. Die dek en trappe mag dalk ook glad wees wanneer dit nat is, so wees asb. versigtig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kingfisher-straat 1706, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lala Ehlathini Treetop Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-straat 1706, Marlothpark, 1321, Mpumalanga