Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 227A

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 593 R1 115 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Beach 227A is 'n selfsorgwoonstel in Lagoon Beach Apartments in Milnerton, Kaapstad. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of vriende wat die Moederstad wil verken.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele en 'n eetarea met 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die strandmeer. Die kompleks is naby verskeie winkels en gewilde restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
Koningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 2 resensies vir Lagoon Beach 227A
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
1.5/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 203

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 593
R1 593 R1 115
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 593
R1 593 R1 115
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1ea7f0837725c35700d52a34ec11ccd906d1a5ded43592ce04fb828938bebcaa19dd24366bead410a99392f6bd60c698d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 593 nouVanaf R1 115 per nag (plek vir 4) 2 5 1 3 1 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8922683 18.4827126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem