Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lafenis Selfsorg

Lafenis 1
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n privaat ingang en het 3 enkelbeddens, waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, elektriese komberse en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer beskik oor lugversorging, sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n lessenaar wat ideaal vir sakereisigers is.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barney Klaff-straat 24, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ac3ef84e363d2426f44244fbd28b0d14100e94e79b3d09b55a612cf7454895403c8aa8cabfc32e9765608028e3686ec163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 24 Barney Klaff Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.915122504756 24.848038409787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem