Lady Clarize @ Neptune's
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lady Clarize @ Neptune's bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n TV met Dual View DStv-kanale en lugversorging. Daar is 'n ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, ysmasjien, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n Slim-TV met met DStv en Netflix. Die eetarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Die 2 hoofslaapkamers en die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig en 'n sleepwaentjie.
Die instansie is net 75 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Daar is pendeldienste van en na die lughawe teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Lady Clarize @ Neptune's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom