La Vista
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
La Vista Self Catering Holiday House is 2 km vanaf die geskiedkundige dorp Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die huis het slaapplek vir tussen 1 en 8 gaste en is perfek vir 'n gesinsvakansie of wegbreek saam met jou geliefde. Ontsnap uit die besige stadslewe, raak aan die slaap met die gedruis van branders en kom ontspan stylvol hier by ons strandhuis. Daar is slaapplek vir maksimum 8 gaste in 4 slaapkamers by La Vista.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. 'n TV en DVD-speler en TV-boks met WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe en parkeerplek vir 2 motors onder 'n motorafdak is ook beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Toegang tot die strand is loopafstand van die huis af wat ideaal is vir gesinne, vriende of paartjies wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek. Gaste kan vanaf 14:00 inklok en die sleutels sal in die sleutelkluis wees, so gaste hoef nie te bekommer as hulle laat aankom nie. Rook is verbode.
Slaapplek
’n Bespreking by La Vista sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Wakker-bel oproep
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 43
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Vista het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom