Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach East Boulevard 41, Eenheid 1 La Palma Villas, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Palma Villas 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige La Palma Villas-kompleks in Die Voorbaai en bied direkte toegang tot Diaz-strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié grondverdieping-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.

Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby gewilde besienswaardighede, geriefswinkels en restaurante wees.

Slaapplek

’n Bespreking by La Palma Villas 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach East Boulevard 41, Eenheid 1 La Palma Villas, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach East Boulevard 41, Eenheid 1 La Palma Villas, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA012ec57aecc718ff8a70fbb5a88b376367af8ce42bc0f9bab921d5067cd77d15e092f3760df8dadf9f4ff2867fd6a7d5a6f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 41 Beach East Boulevard Unit 1 La Palma Villas 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.15754153906 22.109233934532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem