La Lavender
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatrosstraat 15, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 695 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Lavender is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se perseel in Country Club, Langebaan. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar.
Die onderdakdek het buite-sitplek, 'n ingeboude braai, swembad en 'n uitsig oor Langebaan se strandmeer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste is naby geriefswinkels, die strand en gewilde aktiwiteite.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Gerny Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Albatrosstraat 15, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink La Lavender het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatrosstraat 15, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom