La Gratitude
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Eugenie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Hein S - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Sarona D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld, beddegoed baie nice, sekuriteit goed.
Faith T - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful house with everything you need.
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed toegeruste huis binne stapafstand van die paadjie langs die strand. Pragtige omgewing.
Cheronne M - Sep 2018
Algehele gradering
La Gratitude-vakansiehuis is asemrowend.
Nevah T - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Marius D - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Nicolen D - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker. het alles gehad wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.
Louw L - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Gert V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Irma C - Jan 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Jan W - Des 2014
Algehele gradering
Ons het vir 7 dae in La Gratitude gebly.
Karien M - Des 2014
Algehele gradering
Great!
Charmaine K - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, baie lekker en ruim! Sal beslis weer daar gaan bly! Definitief waarde vir geld!
Norma T - Okt 2014
Algehele gradering
Awesome place fully loaded with all you need.
Jacques S - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Anton G - Jul 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Barbara M - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Hilary L - Mrt 2014
Algehele gradering
Ek was beïndruk met die netheid en ontspanning wat die plek bied.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ghwarring-singel 7, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom