La Dolce Vita
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Dolce Vita is 'n mooi eenheid met lugversorging in 'n stil, boomryke straat in Waverley, Bloemfontein.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv, 'n oopplan-stort en 'n toilet. Die kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Daar is 'n swembad en 'n lowerryke tuin. Onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek word voorsien.
'n Engelse ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n klein winkelsentrum en restaurante binne stapafstand van die eenheid. Die N1 is ook naby.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Wakker-bel oproep
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daneale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink La Dolce Vita het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waverley Bayswater Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat