La Caribe 55
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 7 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Caribe 55 is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Marina Martinique, 'n landgoed in die kusdorp Jeffreysbaai.
Die tweeslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 gaste en bied direkte toegang tot die mensgemaakte kanale. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lieflike uitsig oor die kanaal. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n ontbythoekie in. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n glasdeur wat na 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die kanaal lei.
Gaste kan die kajak en roeispane gebruik om die waterkanale te verken.
Jeffreysbaai spog met aktiwiteite soos swem, branderplankry, sandplankry, kajak, 4x4-roetes, gholf en voetslaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink La Caribe 55 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom