La Campagna Olive Estate
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 63 Sussenvale, Langs die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Campagna Olive Estate is op 'n olyfplaas in Limpopo in die hartjie van die Waterberge. Dit bied selfsorgverblyf net 15 km vanaf Bela-Bela, wat dit ideaal maak vir 'n rustige wegbreek.
Verblyf word gebied in 4 chalets, en die chalets het óf 'n dubbel- óf koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad.
Elke chalet het ook 'n volledige kombuis, 'n privaat sitkamer en 'n platskerm-TV met Openview. Die chalets het ook alarmstelsels en braai-areas.
Die Fleshly Olive en Die Olive Tree-chalets het elk 'n privaat Jacuzzi.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of 'n skemerkelkie in die grasdak-boma geniet, terwyl die kinders in die speelarea speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 7
Ligging
- Erfdeel 63 Sussenvale, Langs die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink La Campagna Olive Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 63 Sussenvale, Langs die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom