Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwê Kwê Private Game Lodge

Tata Somba
Vanaf
Vanaf R1 760
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdak-lodge het 2 verdiepings, 'n Afrika-tema en slaapplek vir 8. Die kombuis is op die onderste verdieping en toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf en yskas. Die sitarea en eetarea is ook op die verdieping en het 'n kaggel. Die onderste kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Daar is 2 kamers op die boonste verdieping en elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 20 m vanaf die hoofgebou is 'n kothuis met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en aparte toilet. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n bad en stort. Jy kan die bosveld en sterre vanaf die terras bewonder. Daar is 'n CD-speler en 'n TV is op versoek beskikbaar. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Dié lodge het 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 betaalbaar. Volledig terugbetaalbaar as geen skade aangetref word nie.

'n Breekskadedeposito is 'n som geld wat deur die huurder betaal word en as sekuriteit gebruik word om enige skade wat gedurende die verblyftydperk mag plaasvind. As daar geen skade is nie, word die deposito se volle bedrag terugbetaal. Indien daar enige skade aan die eiendom of sy inhoud is sal die eienaar 'n billike bedrag aftrek om vir die skade te vergoed en die verskil terugbetaal.

Indien daar minder as 4 gaste is sal 'n laer daaglikse tarief gehef word.

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Die hoofhek maak op 06:30 oop en sluit om 19:00. Gaste moet asb. in dié tye inklok en uitklok. Inklok is om 14:00 en uitklok is om 10:00.

Rook in die eenhede is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hornbill Lodge
Vanaf
Vanaf R1 980
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge het 'n oopplan-leefarea, eetkamer met 'n groot etenstafel, kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof,'n oond, 2 yskaste, 'n vrieskas en 'n mikrogolf. Daar is slaapplek vir 11. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde kamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde kamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n swembad wat omhein is, speletjieskamer met tafeltennis, biljart en veerpyltjies. Daar is ook 'n braai-area en 'n tafel met sitplek vir 8. Verder is daar 'n platskerm-TV, maar jy moet asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 betaalbaar. Volledig terugbetaalbaar as geen skade aangetref word nie.

'n Breekskadedeposito is 'n som geld wat deur die huurder betaal word en as sekuriteit gebruik word om enige skade wat gedurende die verblyftydperk mag plaasvind. As daar geen skade is nie, word die deposito se volle bedrag terugbetaal. Indien daar enige skade aan die eiendom of sy inhoud is sal die eienaar 'n billike bedrag aftrek om vir die skade te vergoed en die verskil terugbetaal.

Indien daar minder as 4 gaste is sal 'n laer daaglikse tarief gehef word.

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Die hoofhek maak op 06:30 oop en sluit om 19:00. Gaste moet asb. in dié tye inklok en uitklok. Inklok is om 14:00 en uitklok is om 10:00.

Rook in die eenhede is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ndebele
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge beskik oor 3 geboue. Die hoofgebou het 'n eetkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas en vrieskas. Daar is 1, asook 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede gebou is 'n rondawel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort en bad. Die kothuis het 2 kamers. Die een het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer het 'n kaggel. Daar is 'n privaat terras op die boonste verdieping waar jy ook kan slaap. Geniet die pragtige uitsig oor die reservaat vanaf die dakterras. Verder is daar 'n CD-speler en 'n TV is op versoek beskikbaar. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Die lodge het 'n omheinde swembad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 5 mense
5 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 betaalbaar. Volledig terugbetaalbaar as geen skade aangetref word nie.

'n Breekskadedeposito is 'n som geld wat deur die huurder betaal word en as sekuriteit gebruik word om enige skade wat gedurende die verblyftydperk mag plaasvind. As daar geen skade is nie, word die deposito se volle bedrag terugbetaal. Indien daar enige skade aan die eiendom of sy inhoud is sal die eienaar 'n billike bedrag aftrek om vir die skade te vergoed en die verskil terugbetaal.

Indien daar minder as 4 gaste is sal 'n laer daaglikse tarief gehef word.

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Die hoofhek maak op 06:30 oop en sluit om 19:00. Gaste moet asb. in dié tye inklok en uitklok. Inklok is om 14:00 en uitklok is om 10:00.

Rook in die eenhede is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwê Kwê Plaas, N11, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb650f68b26ebc6af4ef35064a79c2770de3a0336c4de7dbd5d184b7edcf4634d7ddf79aaab28811ad5947d0739fa1d7f2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Kwe Kwe Farm Off the N11 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.91843 29.19821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem