Kusfront
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 44, Strand, 7140 , Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kusfront is 'n knus woonstel in Strand. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is die ideale opsie vir gaste wat op soek is na vakansieverblyf stapafstand vanaf die swemstrand. Dit is ook ideaal vir sakereisigers en is slegs 45 km vanaf Kaapstad.
Hierdie woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV met internet konneksie.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Die woonstel is stapafstand na Brauhaus, Bossa- en Spur-restaurante, die visvangkaai en plaaslike supermarkte.
Slaapplek
’n Bespreking by Kusfront sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tassia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 44, Strand, 7140 , Wes-Kaap
- Gaste dink Kusfront het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 44, Strand, 7140 , Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18