Kuru-Kuru Guest House
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Buckle- en Albutt-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kuru-Kuru Guest House is in 'n pragtige woonbuurt in Kuruman geleë. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein groepe. Die blyplek is word as Hoogs Aanbeveel gegradeer deur die AA.
Al die kamers is individueel versier en beskik oor en suite-badkamers en lugversorging. Elke kamer het 'n waaier- en verwarmer, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, strykyster- en strykplank en 'n lessenaar.
Daar is braaigeriewe en 'n gastekroeg op die perseel. 'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien (ontbyt- en middagetepakkies is ook beskikbaar op versoek). Aandete is beskikbaar op versoek vir sakereisigers.
Daar is ook privaat ingange en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Jaar gelys 13
Ligging
- H/v Buckle- en Albutt-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Kuru-Kuru Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Buckle- en Albutt-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom