Kuru-Kuru Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Juanita F - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n ontnugtering! Dit was glad nie soos geadverteer nie. Ek wens ek kon fotos opsit.
Karien K - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het nie gebly nie!
Johann K - Feb 2024
Algehele gradering
Baie swak
Schalk V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oorgeslaap op ons roete na die Kaap.
Marco W - Des 2023
Algehele gradering
After.
Anesta J - Sep 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Albert V - Aug 2023
Algehele gradering
Uncomfortable bed. Poor shower.
Renier V - Des 2022
Algehele gradering
Ramp.
Lees meerRozahn S - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens en behulpsaam.
Jandre B - Jun 2022
Algehele gradering
Beste diens.
Juanita V - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop op die lang N14.
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker moderne gemaklike skoon eenhede - alles wat nodig is, WiFi 'n bonus.
Glenda H - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect for our overnight stay, very well appointed and comfortable, clean and off-street parking.
Johan W - Des 2019
Algehele gradering
Ons was baie tevrede!
Colleen L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marco R - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
George G - Sep 2019
Algehele gradering
Good experience.
De Villèle F - Jul 2019
Algehele gradering
Bien situé pour aller de Johannesburg au Kalahari.
Christo B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie baie netjies en baie goeie waarde vir geld.
Izak D - Nov 2018
Algehele gradering
Veilige verblyf met ruim kamers en vriendelike mense.
Gert V - Sep 2018
Algehele gradering
Afgeleef. Kort aandag.
Ilza F - Sep 2018
Algehele gradering
Voldoen aan nodige vereistes.
Kuru-Kuru Guest House se terugvoer
Dankie vir jul kommentaar. Ek is onseker of u verwys na Kuruman as geheel of die area waarin die gastehuis gelee is. Indien dit ons ligging is, wil ek u graag verseker dat ons geensins enige veiligheids kwessies beleef nie. Die gastehuis is uit die dorp uit en weg van die meeste voete, so ons voel so veilig as moontlik in die huidige Suid-Afrika. Die duiwelsvurk heining en elektroniese hek hou dan ook moontlike ongure elemente uit.
Aangesien u teen maandeinde deur Kuruman gery het, simpatiseer ek met die feit dat die dorp self baie besig was. Soos met alle plekke deesdae moet 'n mens maar op jou hoede wees.
Louise D - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker.
Japie T - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam met vriendelike ontvangs.
Carika J - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Nelda K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, ek sal weer gaan.
Francois B - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Santie P - Jan 2018
Algehele gradering
A lovely neat and tidy venue.
Magda V - Des 2017
Algehele gradering
Welkome ontvangs. Goeie ligging, privaat en netjies.
M.j. S - Sep 2017
Algehele gradering
Ons gaan definitief terug.
Dc K - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Tiaan W - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Boet B - Sep 2016
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf waar jy gasvry ontvang word.
Erika D - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut fantabulous!
Fiona B - Jun 2016
Algehele gradering
Very neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies.
Goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Erika V - Mei 2016
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, netjies, skoon en veiling.
Tielman M - Apr 2016
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf met goeie waarde vir geld.
Linki V - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker gemaklike akkommodasie.
Clarence L - Mrt 2016
Algehele gradering
Personeel behulpsaam en kamer gerieflik.
Tim S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus. Ongelukkig te naby 'n besige straat.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Heidi N - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Ferdie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Thys T - Sep 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad na Pretoria.
Clyde B - Sep 2015
Algehele gradering
Pleasant and friendly.
Eras V - Sep 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf om lang reis te onderbreek.
Jan V - Aug 2015
Algehele gradering
Heel skaflike verblyf.
Manie B - Aug 2015
Algehele gradering
Ideaal!
Deon K - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, was aangenaam verras.
Jan W - Mrt 2015
Algehele gradering
Kan aanbeveel word.
Maritza N - Jan 2015
Algehele gradering
Baie oulike plek en gasvrou, was baie vriendelik en het moeite vir ons gedoen!
Madri D - Des 2014
Algehele gradering
Netjiese en rustige eenhede.
Russell E - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik; netjiese en skoon kamers.
Frans B - Sep 2014
Algehele gradering
Baie skoon. Vriendelike mense om te ontmoet.
Peter K - Aug 2014
Algehele gradering
1st class overnight stay
Dina T - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke!
Gunter S - Aug 2014
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornag-verblyf met 'n heerlike ontbyt.
Kefentse L - Jul 2014
Algehele gradering
Our stay there was bliss.
Ruan V - Jul 2014
Algehele gradering
Die oornageenheid was luuks, netjies en skoon. Baie dankie.
Lees meerA J - Jul 2014
Algehele gradering
Baie gasvry, skoon en netjies!
M S K - Jun 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Isabel G - Mei 2014
Algehele gradering
Gesellige atmosfeer.
Ronel P - Apr 2014
Algehele gradering
Very good value for your money and the rooms were very clean.
Gerard B - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en word definitief aanbeveel.
Cheryl K - Feb 2014
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid!
Stephanie G - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik en bo ons verwagtinge.
Annette M - Des 2013
Algehele gradering
Baie gerieflik en heel vodoende.
Elize M - Okt 2013
Algehele gradering
Die plek was baie netjies, en die bestuur baie behulpsaam en baie vriendelik! Lekker uitgerus.
Niekie C - Aug 2013
Algehele gradering
Goed!
Lu-ann K - Aug 2013
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie welkom gevoel. Baie dankie!
Johan D - Aug 2013
Algehele gradering
Mooi en gerieflik!
Elsie M - Apr 2013
Algehele gradering
Great service
Anton J - Apr 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflike gastehuis met vriendelike mense.
Sue-anne V - Mrt 2013
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker en is n heerlike gastehius om in te bly.
Norman O - Okt 2012
Algehele gradering
An unexpected pleasure!
Theo L - Aug 2012
Algehele gradering
Very comfortable room,
Mariaan U - Aug 2012
Algehele gradering
Pleasant,clean,good food,excellent service.
David O - Jul 2012
Algehele gradering
Comfortable & convenient
A.p E - Jul 2012
Algehele gradering
Warm friendly stayover
Pieter Z - Jul 2012
Algehele gradering
An excellent stopover venue with a very good breakfast!
Ben J - Mrt 2012
Algehele gradering
Excellent
Amanda V - Des 2011
Algehele gradering
Elida B - Sep 2011
Algehele gradering
Daar is niks wat ek verkeerd kan kry by Kuru-Kuru gastehuis, als is perfek!!!!!!!!!!!!!!!!
Elza K - Aug 2011
Algehele gradering
Ons is tevrede met die verblyf en sal dit oorweeg om weer daar tuis te gaan.
Dan W - Mei 2011
Algehele gradering
A lovely clean guest house and our hostess was really friendly
Lucille M - Apr 2011
Algehele gradering
The owners were friendly and very accommodating. Safety of vehicle was excellent.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Buckle- en Albutt-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom