Kruisvley Retreat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisvley Plaas, 16,9 km vanaf Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Kruisvley Retreat bied gerieflike en ongekunstelde selfsorgverblyf op 'n plaas net 16,9 km vanaf Harrismith op die R74-pad.
Verblyf word aangebied in 'n hoofhuis en aparte chalet, maar dit word as 'n geheel uitverhuur. Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.
Die plaashuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die aparte chalet het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die instansie het braaigeriewe en gaste kan op die plaas fietsry, in die dam swem of perdry op die veilig omheinde plaaswerf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kruisvley Plaas, 16,9 km vanaf Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien meer verblyf in Harrismith Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisvley Plaas, 16,9 km vanaf Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom