Kroon Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Corry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Olivia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie plek om te oornag.
Kroon Lodge se terugvoer
Ons waardeer jou resensie, Olivia. Bly jy het goed uitgerus by Kroonlodge.
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike kamp plek tussen die koppies.
Kroon Lodge se terugvoer
Johan, baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet by Kroonlodge.
Was gaaf om julle hier te akkomodeer.
Sien weer 'n volgende keer.
Adel
Kroonlodge
Gerhard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Naby N7, eie afdak vir elke staanplek.
Kroon Lodge se terugvoer
Gerhard.
Bly julle is tevrede, was lekker om julle hier te hê.
Sien volgende keer weer.
Veilige reis.
Johan N - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rustige slaap gehad na lang rit vanaf Dolfyn strand, Swakop.
Fanus S - Des 2023
Algehele gradering
Salig en rustig, hier kan jy ordentlik ontspan.
Olga S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in Kamieskroon.
Christopher M - Okt 2023
Algehele gradering
Unbelievable!
Lees meerKroon Lodge se terugvoer
Dear Christopher,
We would like to extend our sincerest apologies for the subpar experience you had during your recent stay at our establishment. We truly appreciate your feedback, as it helps us identify areas in need of improvement.
The issues you've raised, such as the cleanliness of the rooms, the presence of bedbugs, and the condition of the mattresses, are absolutely unacceptable and do not meet the standards we strive to maintain. We understand the importance of a comfortable and clean environment for our guests, and we are deeply sorry for falling short in this regard.
Please know that we, as the owners, are actively working to secure new management to address these issues promptly and comprehensively. We take your feedback seriously, and we are committed to rectifying the situation to ensure that such occurrences do not happen again in the future.
We are taking immediate steps to rectify the issues you've encountered. Your feedback is invaluable to us, and we genuinely hope to have the opportunity to provide you with a much-improved experience in the future.
If you are willing to share the photos you mentioned, it would help us further in addressing and resolving these concerns. You can send them to us.
Once again, please accept our sincere apologies, and we thank you for your feedback. We hope to regain your trust in our establishment.
Warm regards,
Corry Theart
Owner
Jan M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornag akkommodasie.
Elsie M - Sep 2023
Algehele gradering
Ek het lekker gerus. Ek beveel dit sterk aan.
Lindi V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, die oom en tannie daar is sterre.
Margaret J - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Johan P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Daleen G - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur die bestuur. Rustig en veilig.
Ester V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek! Vriendelike diens! Netjies! Veilig!
Fanus S - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige ontspanning.
Marietjie S - Aug 2023
Algehele gradering
Blommetoer-oornag.
Sarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Wessie V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker sentraal vir blommekyk in die area.
Thomas K - Aug 2023
Algehele gradering
Was goed ontvang en baie tuis laat voel.
Alet B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed ontvang, gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam.
Gonnie K - Aug 2023
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
Robert J - Mei 2023
Algehele gradering
Uiters vriendelike ontvangs. Lekker warm, skoon en netjies.
William Noel C - Apr 2023
Algehele gradering
Eenvoudig fantasies.
Kroon Lodge se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir u positiewe terug voering
Dit was aangenaam om u te huisves
Vriendlike groete
Hennie
Kroon Lodge
William Noel C - Nov 2022
Algehele gradering
Eenvoudig fantasties.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie William vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop ons sien gou weer.
Beste wense
Kroon Lodge Bestuur
Andre D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese staanplekke en ablusiegeriewe.
William Noel C - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Petro O - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Petro O - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Annatjie N - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Sarette L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese oord met die skoonste badkamers en goeie geriewe.
Mary J - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Thomas William D - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Kosie S - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Piet T - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf wat ons behoeftes 100% bevredig het.
Lees meerPaul D - Aug 2022
Algehele gradering
Great service and help by the host, accommodation was good!
Ria M - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker oornaggeriewe.
Hana R - Aug 2022
Algehele gradering
Clean place, responsive staff, good location for exploring Namaqua National Park.
Kroon Lodge se terugvoer
Thank you Hana for your feedback. Trust that you had a pleasant experience at our facility.
Warm regards
Kroon Lodge
Esther H - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike bestuurder, netjies en skoon.
Julande M - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Kroon Lodge Bestuur
Danie G - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplek op pad na Namibië.
Callie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese en goedversorgde terrein.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie Callie vir jou mooi woorde. Ons sien uit na 'n volgende keer.
Groete
Theunis & Marthie
Werner R - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Kroon Lodge se terugvoer
Beste Werner
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en sien daarna uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Kroon Lodge Bestuur
Elmarie E - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagfasiliteit!
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Kroon Lodge Bestuur
Ron K - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Kroon Lodge se terugvoer
Dear Ron
We appreciate your positive feedback. Always welcome at Kroon Lodge.
Danie F - Jan 2022
Algehele gradering
Kroon Lodge kan jy deur 'n ring trek. Die geboue/fasiliteite baie netjies georden.
Kroon Lodge se terugvoer
Beste Danie
Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Kroon Lodge
Michele L - Des 2021
Algehele gradering
Was only there overnighting.
Kroon Lodge se terugvoer
Thanks so much for your feedback. Hope to see you soon again.
Kroon Lodge
Andre M - Des 2021
Algehele gradering
Kroon Lodge is 'n juweel in 'n deel van ons land waar kwaliteit kampgeriewe maar dun gesaai is, en sal ons beslis weer sien.
Ilze B - Sep 2021
Algehele gradering
Goed gerus.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Vertrou dat ons julle gou weer sal sien.
Vriendelike groete
Marthie
Kroon Lodge
Faan G - Sep 2021
Algehele gradering
Puik ontvang en mooi skoon.
Annemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Het dit baie geniet en sal weer daar wil oorslaap!
Kroon Lodge se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Sien julle graag weer.
Audrey D - Sep 2021
Algehele gradering
We were not greeted in a very friendly way, as we arrived at about 20:00. The room is very basic and small. Not much utensils in the room.
Cj D - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Flip J - Sep 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gebly in Kroon Lodge.
Paul P - Sep 2021
Algehele gradering
Two nights camping at Kroon Lodge to visit Namaqua National Park.
Adri V - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Rosa G - Aug 2021
Algehele gradering
Ontvangs was afsydig, selfs plein onvriendelik, veral met ons vertrek.
Hannes O - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Kroon Lodge se terugvoer
Beste Hannes,
Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Marthie,
Kroon Lodge.
Debbi F - Aug 2021
Algehele gradering
On route to Nieuwoudtville, so pleasant overnight stop.
Derek S - Aug 2021
Algehele gradering
Very small camping area with limited facilities.
Charlie D - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker!
Irma H - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en heerlik oornag.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop ons sien gou weer.
Groete
Marthie Kruger
Kroon Lodge
Renier K - Aug 2021
Algehele gradering
Dit is n netjiese en veilige ontwikkeling.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete
Marthie
Kroon Lodge
Marianne V - Jan 2021
Algehele gradering
Prys baie hoog. Was nie blommetyd nie.
Lees meerMarike V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Matthys B - Okt 2020
Algehele gradering
Die plek het my verwagtinge oortref .jy voel veilig en die abusie geriewe is fantasties.
Johan R - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige plek
Esme V - Sep 2020
Algehele gradering
Die kuier daar was aangenaam.
Harold B - Sep 2020
Algehele gradering
Fasiliteit is baie klein
Gawie B - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik!
James P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Charmain C - Sep 2020
Algehele gradering
Extremely basic. No chairs or tables to eat off. Only a bench with no cushions. It's fine for a one-night stay en route to your other destinations. You have to ask for crockery, cutlery, braai grid, etc.
Johan C - Sep 2020
Algehele gradering
Swak, Swak, Swak, uiters swak. Kamer nommer 5.
Pierre D - Sep 2020
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Dalene E - Sep 2020
Algehele gradering
Vinnige kuier by Kroon Lodge om hul omgewing se blommeprag te gaan kyk
Nandie V - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie geriewe en ligging.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Des H - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Lydia R - Sep 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer hier oornag.
Koos F - Aug 2020
Algehele gradering
Standaardverblyf.
Leon W - Aug 2020
Algehele gradering
'n Oornagplek langs die pad.
Philip G - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Louis T - Aug 2020
Algehele gradering
Not that good.
Kroon Lodge se terugvoer
Hi Louis,
Sorry if you did not get those items. Everything is available on request, as promised on our information page.
Alta V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam
Stefanie S - Aug 2020
Algehele gradering
Was aangenaam, maar sou 'n kas in elke eenheid waardeer het.
Ronelle R - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Alida C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Wilma S - Aug 2020
Algehele gradering
Oornag om blommetjies te gaan kyk.
Elizabeth Jc B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en interessante verblyf.
Marilyn O - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly. Die Vriendelikheid en hulpvaardigheid van die host was fantasties. Die winkeltjie op die perseel is ook baie voordelig.
Louis J - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Corrie M - Sep 2019
Algehele gradering
Moet dalk belê in beter beddens.
Hendrina D - Sep 2019
Algehele gradering
Stil, netjies en veilig.
Lees meerDiana S - Aug 2019
Algehele gradering
Kroon Lodge.
Sanette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Retha M - Aug 2019
Algehele gradering
Dis baie gerieflik en mooi.
Monica P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, die plek is skoon en netjies.
Marsha P - Aug 2019
Algehele gradering
Good, clean, updated decor, easy to find.
Alida W - Aug 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Piet S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker, amper kampeer-atmosfeer.
Hein W - Aug 2019
Algehele gradering
Beveel dit graag aan. Baie aangename verblyf en lekker.
Johan R - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike en netjies.
Lorna N - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker Namakwalandse platteland en gasvryheid.
Lisa S - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Judy F - Okt 2018
Algehele gradering
Pleasant location. Quiet.
Mari H - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en het heerlik gebly.
Diane H - Aug 2018
Algehele gradering
Will highly recommend this Caravan Park.
Elsie S - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, voel welkom.
Zylie J - Aug 2018
Algehele gradering
Goed toegerus en bekostigbaar.
Hans H - Aug 2018
Algehele gradering
Veilig, skoon, goeie geriewe.
Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Izak V - Aug 2018
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid en goeie diens.
Emmerentia S - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornagfasiliteit.
Johan N - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteit, veilig, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Christo C - Aug 2018
Algehele gradering
Ossie was baie hulpvaardig en toegesien dat ons warm en skoon kon slaap!
Francois T - Aug 2018
Algehele gradering
Ek was lanklaas so verras in 'n klein plekkie om sulke goeie diens en sulke waarde vir geld. Hulle sien my vir seker weer.
Abraham K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gasvrye personeel.
Thomas T - Jul 2018
Algehele gradering
Baie sentraal.
Marcel J - Mrt 2018
Algehele gradering
Very clean, fully equipped campsite.
Linda M - Mrt 2018
Algehele gradering
Not nice.
Lees meerJolene C - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Carol T - Des 2017
Algehele gradering
Did not realise there were no shops and had to buy braai packs from office which were a bit expensive.
Flip M - Des 2017
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang, admin was alles op datum en plek is hoogs aan te beveel vir oornagplek.
Santjie D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik, skoon en goeie rus, baie dankie.
Kroon Lodge se terugvoer
Goeie dag Santjie, dit was natuurlik glad nie nodig nie, aangesien ons mikrogolf oonde gratis verskaf op aanvraag. Die inligting verskyn ook op die kwotasie wat jy ontvang het. Sou jy weer hier kom oorslaap, versoek net al die kombuisgereedskap en dit sal voorsien word.
Groete
Ina Chatwind
Patrick D - Sep 2017
Algehele gradering
Clean and friendly service.
Francine C - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie Francine.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Hannelie A - Aug 2017
Algehele gradering
Kroon Lodge was 'n groot verrassing vir ons!
Adriaan F - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik met aangename bestuur.
Bennie V - Aug 2017
Algehele gradering
Die plek was ongelooflik klein en nie toegerus vir selfsorg nie.
Lees meerKroon Lodge se terugvoer
Goeie dag Bennie
Ek is so jammer dat jy so 'n swak indruk van ons lodge gekry het.
Op aanvraag sou jy wel voorsien word met 2-plaat stoof, mikrogolf oond, eetgerei, vleisskottel en opskeplepels. Die inligting verskyn op ons LekkeSlaap blad en sou ook op jou kwotasie verskyn het, wat jy gekry het.
As jy ons skottelgoed gebruik het, sou ons dit gewas het aangesien ons kamers daagliks gediens word en alle vuil skottelgoed dan ook gewas word. Jy hoef eintlik nie eers jou eie bed op te maak nie. Doen asseblief net navraag by die kantoor, geen kamers word na 14:00 in die middag gediens nie.
Geniet jou dag,
Ina Chatwind
Eugene B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf in 'n klein dorpie wat naby die Namakwalandse Nasionale Park geleë is.
Johan S - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik, en ontspannend.
Larene B - Jul 2017
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Viljee D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie, veilig en netjiese verblyf met vriendelike mense wat behulpsaam is en goeie ligging op pad Namibië toe.
Pierre B - Jun 2017
Algehele gradering
Great.
Danville P - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie rusplek, maar definitief net vir oorslaap.
Ursula S - Mei 2017
Algehele gradering
Basiese, skoon oornaggeriewe.
Kroon Lodge se terugvoer
Goeie dag Ursula, dankie vir die terugvoer. Ek sal beslis kyk na die gordyne en dit probeer verbeter. Ek stem saam dat wanneer jy op die langpad is, is dit net 'n oorslaapplek, maar in die blommeseisoen bly mense soms vir 'n week of meer. Die aantrekkingskrag is dan die omgewing. Ek is jammer jy het probleme met warm water ondervind, en ons sal ondersoek instel en die fout probeer regstel. Kom slaap gerus weer oor.
Kroon groete,
Ina
Ian S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en gemaklike verblyf.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie Ian. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Dankie oor die voorstel van die lugreëlings, ons het sommer klaar begin met die reëlings en hoop om voor einde Februarie 2017 in 8 van die 15 kamers verkoelers te hê.
Kroon Lodge groete
- Kapasiteit: 89 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom