Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kremetart 59

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kremetartstraat 59, Alldays, 0909, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kremetart 59 bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die klein dorpie Alldays in Limpopo. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste het 'n keuse tussen een van hul 5 kamers, afhangend van hul behoeftes. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, 3 van die kamers het dubbelbeddens en daar is 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Gaste in 4 van die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gaste deel 'n kombuis, sit- en eetarea. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV. Die eetarea het 'n groot etenstafel, 'n plafonwaaier en skuifdeure wat na buite oopmaak. Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kremetartstraat 59, Alldays, 0909, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kremetartstraat 59, Alldays, 0909, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d2b1913352a189c712f5a8733806deca47f382fbebf0bf91d8127684b32f280d2e02c89017b4b77fe4996548c887c810c10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 59 Kremetart Street Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.683185847308 29.101709025017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem