Kowie River Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colegateweg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kowie River Guest House bied 'n unieke ervaring in ontspanne verblyf, terwyl jy die lewe aan die oewer van die pragtige Kowierivier geniet. Die 27 km bevaarbare rivier loop deur die pragtige grens-stad, Port Alfred, in die hartjie van die Sonskynkus.
Die gastehuis bied 3 goed toegeruste dubbelkamers teen die rivier, met aparte ingange. Elke kamer het 'n privaat stoep met 'n gasoond, tweeplaatstoof, eetgerei en mengbak.
Elke kamer het 'n moderne, volledige en suite-badkamer met 'n instapstorte, losstaande bad, toilet, dubbelwasbak en verhitte handdoekrelings.
'n Platskerm-TV met satelliet-kanale, ekstra lang beddens, Amerikaanse hortjies, digitale kluis, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe voltooi die pragtig gemeubileerde kamers. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die vierde kamer is 'n gesinskamer, en is soos die bogenoemde kamers toegerus en bied ook direkte toegang tot die rivier.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ditte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Colegateweg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Kowie River Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colegateweg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom