Kosi Bay Lodge
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwangwanase, Kosi Bay, 6709, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kosi Bay Lodge bied rustieke verblyf in Kosi Bay, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na rustige verblyf in die natuur en bied toegang tot verskeie aktiwiteite.
Verblyf word in hotel-kamers of selfsorg-chalets gebied, afhangend van gaste se voorkeur. Die hotel-kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die chalets bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste en beskik oor 'n kombuis, leefarea en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n gemeenskaplike swembad, restaurant en 'n kroeg en veilige parkeerplek is beskikbaar. Kosi Bay Lodge spog met aktiwiteite soos bootvaarte, voetslaanroetes en 'n unieke skilpadtoer. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en die strand.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Piekniek-middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Kwangwanase, Kosi Bay, 6709, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwangwanase, Kosi Bay, 6709, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom