Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korentepoort Dam

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Korentepoort Dam
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Esau S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S

Onbeskryflik lekker.

Baie lekker, rustig, stil en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theolene A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theolene A
Saam met vriende

Perfek!

Dit was 'n baie lekker naweek, rustige atmosfeer, chalets is netjies en alles wat jy benodig is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P.d H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.d H

Dis 'n plekkie waar kinders nog kinders kan wees.

Die feit dat daar geen TV's of krag was nie, was perfek. My vriende wat almal stadsjapies is, het dit vreeslik baie geniet. Die kinders kon lekker in die dam swem, kleilat gooi en saans stokbrood en marshmallows braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, net baie warm.

Die eenheid was mooi skoon, net verskriklik warm. Ons moes 'n waaier (fan) gaan koop. Daar was ook glad niks - 'n kers of 'n herlaaibare liggie - vir loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley R
Gesin met klein kinders

Dit is sprokies mooi daar, en so rustig.

Dit was fantasties soos altyd. Was al baie hier en sal nog baie kere weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Gesin met tieners

Rustige plek om net te ontspan.

Pragtige ligging. Ideaal vir mense met 'n boot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda B
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het, is in die chalet.

Die natuurskoon is wonderlik. Die chalet was baie netjies en skoon en die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die grondpad is in 'n goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Pragtige omgewing, persoonlike diens, netjies, veilig, alles wat nodig is.

Marelise en haar span het aan al ons spesiale versoeke voldoen, betyds en in detail. 'n Generator is verskaf om probleme met beurtkrag te oorkom, dankie julle, fantastiese ervaring vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Hi Renier,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg!

So bly julle het dit geniet, dit is altyd 'n plesier om julle hier te he.

Baie groete vir almal
Marilize

Korentepoort Dam
Marlene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Juweel.

By verre die bes toegeruste selfsorgeenheid wat netheid, spasie, gerieflike matrasse en daardie bietjie ekstra bederfies betref. Die terrein word netjies in stand gehou, alles werk, alles is skoon. Dit is uitsonderlik bekostigbaar en die natuurskoon onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan M

We had a really good time there. There was no electricity but that didn't bother us so much. They could make a door on the inside to the kitchen so you do not have to walk outside.

We loved our stay there. Was far enough from others that we could make noise. Our dog could run free.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliette O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette O

Netjies, skoon.

Die host is baie warm, vriendelik en hulpvaardig. Die bungalow was netjies en ons het warm geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Sielsrus.

Ruim vertrekke, gemaklike beddens, goed toegeruste kombuis, lekker groot stort, terrein skoon, netjies en goed onderhou, veilig en fantastiese natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-rita K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustig.

Goeie grondpad, gerieflike chalets, vreedsaam, asemrowende natuur. Dis asof die vrede van die Here jou omvou, waar jou tenk weer vol word van Jesus se grootheid en trou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Liewe Anna-rita,

Ek dink jy beskryf dit baie mooi. Jy kan nie hier wegry sonder 'n stukkie vrede nie.

Baie dankie vir julle kuier, hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Marilize

Korentepoort Dam
Jacques L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

'n Kuier in die natuur saam met familie.

Die skooltjie is die perfekte bestemming vir 'n groep wat van die besige lewe na die natuur wil ontsnap. Die ligging is beeldskoon en bied geleentheid vir luilekker wees, vir swem in die dam of gaan stap in die natuur. Daar is geen krag of yskasgeriewe, wel ligte wat op sonkrag werk en gas vir kookgeriewe en warm storte. Die slaapgeriewe is bunker bedjies, so maak seker julle is gemaklik met mekaar se snorkery. Dit was vir ons 'n baie lekker kuier wat ons definitief weer sal doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met vriende

Fantastiese ligging en omgewing, uitstekende diens en 100% veilig.

Korentepoort Dam is een van die juwele in die Suidkaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esau S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S

Ongelooflik mooi.

Lekker ontspan, stil rustig en lekker visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reza P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reza P
Gesin met klein kinders

Beautiful place very safe great for the soul even with children.

The only negative for me is the location so I had to do the 12km gravel road 4 to 5 times a day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Pragtige natuurskoon.

Baie vriendelike ontvangs en alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brumilda J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda J
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Dit was 'n ongelooflike ervaring! Die uitsig is out of this world! Dis so rustig. My kinders kon op die groot grasperk speel, die huis was net, en het alles gehad wat ons benodig. Sal beslis vir ander aanraai om dit te besoek. Ons sal ook weer terug wil gaan. A true hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mervan K
Gesin met tieners

Nature is and will always be beautiful, can't say the same of my reception.

The guy that met us at the reception point can be more friendly by putting a smile on when guests arrive. Secondly, I booked for house nr 6 and he puts me in house nr 3 (I booked that house for a special reason). I fell from the stairs because with my arrival the sprayers were still on and the stairs were wet so I slipped and fell. Never did he come around to see if I was fine or okay, so he should put signs there or see that the place is dry to avoid such injuries (place not child friendly). At the dam I didn't have my fishing spot because the lady at the dam told me her grand children are coming along with their dogs (not friendly people at all). So I paid for a place I didn't book in the first place, and secondly, the people, like that old lady who stayed on the premises should be more considerate because I was a paying customer who had to play according their rules and orders. All and all I rate this place 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met vriende

Heerlik. Uitstekend vir groep soos ons.

Net een of twee storte of krane het nie 100% gewerk. Als uitstekend in plek. Netjies en reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met vriende

Neat, basic accommodation in a beautiful setting.

The chalets are clean, neat and beautifully located with a picture perfect view. A little basic, but that is reflected in the price which offers great value for money. Accommodating and friendly staff, too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Murray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie mooi plek veral in die week wanneer dit nie so vol is nie.

'n Paar punte wat hulle miskien kan regstel in chalet 7, is: geen handdoeke nie (mens verwag dit darem in enige chalet/gastehuis). Geen wynglase nie. Die warm kraan in die stort werk nie (ons moes almal bad). Die wasbak se krane was styf om oop te maak en het baie gedrup. Die goeie punte is: Die kombuis was goed ingerig met genoeg van alles behalwe die wynglase. Die matrasse in beide kamers was ferm en ons kon lekker slaap. Die feit dat daar 'n lekker groot eetkamer met 'n pragtige uitsig oor die dam was, het beteken ons kon lekker met my broer-hulle kuier sonder om beknop te voel. Die feit dat darem 'n afdak by die agterdeur was, het beteken dat ek my braai onder die afdak kon gebruik en terwyl dit gereën het, kon ek braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer!
Ons gaan dadelik werk maak van jou voorstelle.

Korentepoort Dam
Joshua R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua R
Saam met vriende

Relaxing stay in a beautiful setting.

We stayed in the Skooltjie which was a wonderful experience. The unit has everything you need for a good stay. Just note there is no electricity so bring a headlamp or torch, they do provide oil lanterns. Could not have asked for a better setting along the lake. We recommend hiring the Kol Kol wood fired hot tub to round off the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karel F
Saam met vriende

Dit was regtig baie lekker daar gewees.

Ons het ons tyd geniet maar al wat vir ons ongemaklik was is deur daar nie krag was nie en ons het ook het ons nie warm water gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Dear Karel,

Thank you for the review.

As mentioned in the unit description - the "Skooltjie" is not connected to a power network. We do however have a gas geyser installed with instructions on how to operate it.

We are in the process of renovating the unit during August and part of our planning is to update the current gas geyser.

We trust that will visit again in the near future.

Should you have any suggestions or further enquiries, you are welcome to contact us as soon as possible.

Kind regards,
Korentepoort Dam Management.

Korentepoort Dam
Ashley R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker gekuier, lekker gaan stap en kinders het die speel langs die dam geniet. Regte plek om bietjie jou siel te vind, en kinders kan lekker speel buite. Eienaars is vreeslik vriendelik en hanteer jou asof jy jare lange vriende is en nie vreemdelinge nie. Sal def weer gaan.

Was nie ons eerste keer nie en defnitief ook nie ons laaste keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Ashley,

Baie dankie vir die terugvoer, julle is lekker naby so ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Marilize.
Korentepoort Dam Bestuur.

Korentepoort Dam
Theresa P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Gesin met tieners

Die eenheid was baie skoon en ons het heerlik gebly in 'n baie rustige atmosfeer.

Dit was 'n lekker rustige omgewing waarin ons kon rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Theresa,

Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Marilize.
Korentepoort Bestuur.

Korentepoort Dam
Jani V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani V
Besigheidsreis

Peaceful, quiet, tranquil, relaxed.

Excellent place to get away from the business of everyday life and enjoy nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manielda E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manielda E
Gesin met klein kinders

Dit was amazing.

Sal hulle definitief aanbeveel vir ’n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, peaceful, beautiful.

Bass-fishing was tough, but I was told that fish goes of the bite for 6 months. Best is from September to February. December being the best. Good info for bad fisherman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxwell G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustige, veilig en tog genotvol in 'n asemrowende omgewing.

Sal die plek vir enige een aanbeveel wat hou van rustigheid en natuurskoon. Sal dit eendag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie G

Mooi verrassing!

Pragtig, skoon en pynlik netjies. Presies wat ons motorfietsreisigers nodig gehad het. Pragtige uitsit en maklik om te kry! Ons kom weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

We had a lovely time but please next time send a list of what one should bring as we had no blankets with us. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

The description on LekkeSlaap listing clearly mentions the fact that we do not supply bedding and towels. Only a fitted sheet and pillow with a pillowcase on each bed.

Korentepoort Dam
Renier B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Uitstekende diens, heerlike kuier vir groot groep.

Ons was 'n groep wat 6 van die 7 chalets gebruik het, daar is soveel om te doen, party kon swem, ander fietsry, kajakke op die water, of net die natuur ervaar en rustig wees. Heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon.

Ideaal as jy bietjie wil wegkom van die geraas. Dis rustig en pragtig en die grondpad is die moeite werd. Pragtige natuurskoon, rustige omgewing. Ons het dit vreeslik geniet, volgende keer kom ons vir langer as net 1 nag. Kan nie wag nie! :)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L
Gesin met tieners

Versteekte juweel.

Uiters billike akkommodasie in 'n ongelooflik mooi omgewing, veral met die vol dam na die goeie winterreën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en goed toegeruste akkommodasie.

Die chalets is skoon met n pragtige uitsig op dam. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayden P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayden P
Saam met vriende

Basic accommodation, but wonderful place to stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin P
Gesin met klein kinders

Dit Ongelooflik lekker

Was goed om weer in die natuur te wees. Dam wat vol is. Charlets wat gerieflik ek baie skoon is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag om uit te vind hoe dit vir 'n groter groep sal werk. Ons het toe die hele plek vir die groter groep bespreek

Alles netjies en beslis goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Gesin met tieners

Die mooiste uitsig oor die sneeuberge.............

Dit was 'n belewenis. Bitterlik koud, maar daarvoor het hul gesorg vir 'n muurverwarmer in die sitkamer. Die dam is bitterlik mooi, die natuur asemrowend. Ons is natuurmense en fotograwe en het dit gate uit geniet om die mooi te probeer vasle op 'n foto. Ons het reeds gese ons gaan definitief in die somer weer 'n draai maak. Om bietjie in die dam te baljaar natuurlik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie B
Saam met vriende

Good rest.

Quiet, good rest, beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie rus.

Rustig, goeie rus, mooi.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Dit is min om so skoon en rustige plek te sien. Wonderlike en vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W
Saam met vriende

Spacious chalet with beautiful views.

Perfect location. Friendly and helpful management and staff. You need to take your own bedding, towels and soap but that's one of the reasons it's so affordable. Ideal for people who enjoy the outdoors, particularly water sports and hiking, and you want an affordable place to stay away from it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances P
Saam met vriende

Rustig, ongelooflik mooi, lieflike gasvrou.

Beste naweek wegbreekplek. Ons probeer so gereeld as moontlik gaan. Die uitsig is ongelooflik mooi, veilig in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochen D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochen D
Saam met vriende

Value for money.

Great getaway, wish I could stay longer. Awesome views, fresh air and lots to do, swim, hike, relax and nice family time, will definitely go again. Thanks!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Fantastiese wegbreek, wens ek kon langer bly. Fantastiese uitsigte, vars lug en baie om te doen, swem, stap, ontspan en lekker gesinstyd, sal beslis weer gaan. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina C
Gesin met tieners

Baie mooi en rustige plek.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die dam en berge is prentjiemooi. Die diens is baie goed en die mense baie vriendelik. Ons kinders het dit ook baie geniet. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elda S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda S
Gesin met tieners

Ons kom weer!

Fantastiese en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances P
Saam met vriende

Rustig, ongelooflik mooi.

Sal dit vir almal aanbeveel en gaan binnekort terug. Dis veilig, onbeskryflik mooi en was so lekker die rustigheid. Jy't van niks en niemand anders geweet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Gesin met tieners

Sal weer gebruik.

Ons het dit ongelooflik geniet, die visvang was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel E
Gesin met tieners

Heerlik en ontspannend.

Gaan gereeld al vir die afgelope 10 jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi omgewing met beskostigbare akkommodasie.

Ideale plek om te onspan, te herlaai, te rus en net die mooi natuurskoon te geniet. Huise was skoon en netjies. Ontvangs baie warm en vriendelik. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion T

The perfect getaway.

Korentepoort Dam is the perfect place to unwind and have a peaceful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen K
Gesin met klein kinders

Stil, rustig en asemrowende uitsig.

Dit is baie stil en rustig. Die uitsig van die dam, berge en bome is regtig pragtig. My kinders het die spasie en die natuur vreeslik geniet. Dit is definitief vir iemand wat die stilte en skoonheid van die natuur waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer en lieflike uitsig oor dam en berge.

Ons het die rustigheid baie geniet. Die fantastise uitsig oor die dam en berge is iets wat jy vir lank sal onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M

Netjies en pragtig. Baie rustig.

Rustig, vreedsaam en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M

Lekker rustig. Akkomodasie baie netjies en skoon.

Baie rustige en netjiese plek om te besoek. Sal enige tyd die plek besoek en verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en die uitsig is pragtig.

Ons kan definitief Korentepoortdam aanbeveel vir enige een. Ek sal definitief in die toekoms weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Groete

Korentepoort Dam
Michael H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met vriende

Dit was na baie mooi en baie lekker plek om te gaan rus vir 'n paar dae. Die dam is regtig mooi!

Ek was mal oor die ligging, dit is waarlik een van die mooiste plekke wat ek nog gesien het. Ek sal weer daar gaan bly, die huisies is baie basies, maar dit is al wat jy wil hê, daar is alles wat mens nodig het (microwave, braaigeriewe, etc.).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.

Korentepoort Dam
Johan D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die pragtige natuurskoon in 'n veilige area het ons lekker laat rus.

Dit was skoon, veilig en rustig en daarom kon ons lekker uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korentepoort Dam se terugvoer

Beste Johan,

Baaie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer!

Korentepoort Dam
Annarie E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie E
Gesin met tieners

Rustig.

Heerlik rustig, pragtige uitsig. Plek waar jy waarlik kan ontspan en van alles vergeet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S
Saam met vriende

Uitstaande netheid en vriendelike diens. Topgehalte natuurskoon.

Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike pragtige plek!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Gesin met tieners

Skoon, netjies en alles wat mens nodig het vir 'n naweek.

Ons het die naweek by Korentepoort Dam vreeslik geniet. Die stilte en rustigheid langs die dam is onbeskryflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida G

'n Baie mooi omgewing - rustig en stil.

Baie goeie waarde vir geld - werklik stil en rustig. 'n Ongelooflike mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDkyZDAxLTRiYmItNGVhNy05ZGVkLTRkNTUyOWE5NWZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 12) 65 5 1 5 Tuinroete Agri building Ladismith Rd 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.006394444444 21.1605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem