Kontrei BB
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Ronel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Diana H - Mrt 2024
Algehele gradering
Acceptable but not outstanding.
Bianca S - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Nolene A - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Joe V - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is my tweede keer wat ons daar bly en sal altyd weer gaan as ons in die area is.
Willem C - Feb 2024
Algehele gradering
Great to be back in SA after 3 years. Our country is still as beautiful.
Lees meerHugo N - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese geriewe en maklik om die plek te vind. Sal julle aanbeveel by familie.
Kontrei BB se terugvoer
Wonderlike gaste. Het alles netjies gelos
Gary R - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent!
Lyndall V - Des 2023
Algehele gradering
Child friendly en 'n pragtige plek.
Lisé-mari N - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Andrew T - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon. Net beperkte privaatheid.
Paolo S - Des 2023
Algehele gradering
Value for money. Nice room. Tranquil garden.
Margaretha M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Abongile J - Okt 2023
Algehele gradering
Nice place and clean.
Leonardo M - Okt 2023
Algehele gradering
Safe country-style ambiance in a beautiful setting. Close to all amenities.
Marietjie R - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en baie rustig en stil.
Sharon V - Okt 2023
Algehele gradering
It was a great accommodation.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Erna G - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplekkie, billike prys.
Carrey-ann P - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Willie G - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly - Lapa is 'n wenner!
Lilanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie huislik en netjies met 'n vriendelike gasvrou.
Chris En Adele B - Jul 2023
Algehele gradering
Hou van al die geriewe beskikbaar.
Ane K - Jul 2023
Algehele gradering
The cabin was really cute, I liked it and it was clean and laid out nicely, the garden surrounding was very nice.
Rochelle O - Jul 2023
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Np Z - Jun 2023
Algehele gradering
Their place is lovely and we enjoyed to stay there.
Jouleen L - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent location and real value for money.
Anthea D - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Cleona K - Apr 2023
Algehele gradering
Hierdie is die mooiste plekkie, omring deur die mooiste natuur en vars lug. Ek en my man het die tyd daar so baie geniet, perfek vir enige een op reis.
Linda V - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Great stay.
Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik met aankoms. Uitleg van die plek is netjies, skoon. Kamer is baie netjies. So 2 km van die strand af. Naby 'n winkelsentrum. Atmosfeer rusting en net lekker.
Estienne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi, rustig, gemaklik, skoon.
Jurgens S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie smaakvol ge-dekoreer.
Leon G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Pieter G - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Ané D - Des 2022
Algehele gradering
Voel tuis.
Antoinette P - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike diens.
Faan P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Chris L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elva V - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike ligging, keurige inrig van kamer en vriendelike gasvrou.
Oliver B - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly. Clean. Excellent Omelet.
Melanie K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Annamari G - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese opset.
Samkelisiwe Z - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent place.
Andrietta G - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en so rustig!
Grantham P - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Puik verblyf met vriendelikste mense.
Celeste B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tiffny S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike omgewing vir kort wegbrekie.
Marieta O - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Corle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 100% geskik vir ons behoefte! Perfekte oornagplekkie!
Sheila V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Enver J - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker, privaat en goed toegerus.
Corne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is nie 'n B&B nie aangesien jy ekstra moet betaal vir ontbyt.
Amanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die rustigste slaap in 'n lang tyd, gerieflik en rustig.
Bernette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Breek weg van alles.
Charise C - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful units and garden.
Steve D - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer en rustigheid.
Mavis D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gasvry. Skoon en baie netjies en veilig.
Laetitia L - Jan 2022
Algehele gradering
Accommodating when you want to overnight, situated in a good area, surrounded with tranqaluity of greens.
Dougie B - Jan 2022
Algehele gradering
Meer en beter as verwagting.
Rita S - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike, skoon kamer. Presies soos op foto. Uitstekende bedlinne.
Pieter J - Jan 2022
Algehele gradering
Was a great stay.
Lizelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir jou gemoedsrus en geld!
Kobus D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Lizandri B - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal, maar die die ontbyt was teleurstellend vir 'n plek wat homself adverteer as 'n bed en ontbyt.
Lees meerKontrei BB se terugvoer
Hi Lizandri
Ek is regtig jammer om te hoor dat julle verblyf niks lekker was by Kontrei B&B nie. Ek moet net noem dat ontbyt nie by die prys ingesluit is nie. As jy ons beskrywing lees sal jy sien dat ontbyt ekstra kos per persoon. Dit wat jy in jou yskas gekry het was alles gratis. Ek gee dit net vir die eerste oggend. Ek het aan jou genoem om te vra as julle iets nodig het. Ek het niks van julle gehoor nie en aangeneem dat alles reg is met julle. Ek jammer as julle enige ongerief gehad het.
Groete
Denise
Leone T - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik daar uitgespan.
Marie H - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese en rustige atmosfeer.
Laetitia L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lieflike kamer vir twee mense.
Flip D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met ons verblyf, aangename personeel wat baie behulpsaam was.
Dewald H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Ons het lekker gerus.
Elize O - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marisa D - Sep 2021
Algehele gradering
Keurige kamer. Aandag aan detail om welkom te laat voel.
Candice V - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing!
Lynette H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Ben L - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker skoon en netjiese plek, vriendlike mense.
Arina J - Mei 2021
Algehele gradering
Sentraal, veilig met uitsonderlike eienaars.
Leigh-ann P - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelike mense, veilig, stilte en netheid.
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Puik toegeruste oornag.
Michelle S - Feb 2021
Algehele gradering
Diens met 'n glimlag.
Donny S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, vriendelike ervaring.
Sunan S - Des 2020
Algehele gradering
Was netjies.
Carina T - Des 2020
Algehele gradering
'n Oulike plekkie naby die see.
Fanus M - Des 2020
Algehele gradering
Daar was alles in die huisie wat ons nodig kon kry. Baie mooi!
John S - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Rushè M - Des 2020
Algehele gradering
Kontrei B&B was net wat ek nodig gehad het. 'n Lekker rustige wegbreek.
Johan N - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Venessa D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Corné D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en skoon geriewe.
Julian J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Arina J - Okt 2020
Algehele gradering
Sentraal, veilig met uitsonderlike eienaars.
George A - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent accommodation
Philda S - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvryheid was met ontvangs nie so goed nie, maar het later verbeter. Daar was geen privaatheid wat die badkamer aanbetref nie want dit was oop, met geen toilet deur nie. Die hond was ook 'n probleem veral wanneer ons geëet het. Let wel nie almal hou daarvan om te eet wanneer 'n hond in die nabyheid is nie.
Ann R - Mrt 2020
Algehele gradering
It was just lovely. A warm welcome, the most beautiful gardens and everything we needed. Private and convenient.
Lynette H - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige, mooi omgewing.
Jenny R - Feb 2020
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Amanda M - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastic accommodation and staff.
Ismail E - Feb 2020
Algehele gradering
Pleasant, comfortable.
Susan M - Jan 2020
Algehele gradering
It was a lovely stay even in the rain.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was heerlik selfs in die reën.
Ek voel dat dit nodig is om te noem dat die oprit steil is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sune S - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gemaklik en netjies.
Annemarie P - Jan 2020
Algehele gradering
Salige rustigheid in beskutte omgewing.
Andre V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly en was vriendelik ontvang deur Pieter en Denise.
Lees meerStella S - Des 2019
Algehele gradering
Little wonderland!
Lees meerHugo B - Des 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Marike J - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf is baie netjies, veilig en gerieflik!
Vijver J - Nov 2019
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Jeneveve D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek maar die ontvang was nie baie aangenaam nie.
Anton U - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilige oornagverblyf.
Helmi D - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige, vriendelike, skoon akkommodasie.
Nadine H - Jul 2019
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en dit was baie gerieflik vir my om naby die plek te wees waar ek wou wees.
Coleen B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Reinhard H - Jun 2019
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik en Denise het ons dadelik baie tuis laat voel.
Megan S - Apr 2019
Algehele gradering
Very clean and made us feel very welcomed.
Gerrie V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was regtig een om te onthou, en een om almal van te vertel.
Lees meerTammy K - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning, beautiful, awesome, picture perfect and incredible are just a few words to describe how we felt about our stay, including comfortable.
Felicity B - Apr 2019
Algehele gradering
Ek en eggenoot het baie lekker oornag daar. Sal weer wil gaan kuier daar.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
De Wet H - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige klein kothuis in rustige omgewing.
Christiaan Mauritz V - Mrt 2019
Algehele gradering
Van al die plekke wat ons al gebly het op die Tuinroete was die verblyf die beste!
Julie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Marisa K - Mrt 2019
Algehele gradering
Bekostigbare, gerieflike verblyf.
Alliyah A - Mrt 2019
Algehele gradering
It was such a pleasure staying at Kontrei!
Shaun D - Feb 2019
Algehele gradering
Ek het regtig baie lekker daar oorgebly.
Ethel V - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent.
Kontrei BB se terugvoer
Ethel-hulle was baie stil en aangename mense. My kamers is baie mooi skoon gelaat.
Johannes J - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige, natuurskone, asemrowende plek met geluide uit die natuur.
Kontrei BB se terugvoer
Baie vriendelike en aaangename gaste gewees. Altyd welkom hier by ons.
Ninette P - Des 2018
Algehele gradering
Very comfortable.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met gasvrye gasvrou asook behulpsaam en vriendelik.
Kontrei BB se terugvoer
Baie oulike vriendelike mense. Altyd lekker om sulke gaste te ontvang.
Rochelle F - Des 2018
Algehele gradering
A beautiful little place.
Kontrei BB se terugvoer
Baie aangename gaste gewees, my huisie skoon en netjies gelos.
Celeste L - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Kontrei BB se terugvoer
Julle sal altyd welkom wees. Baie aangename gaste.
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Privaatheid en gasvryheid het ongelukkig skipbreuk gelei.
Willemien V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker, rustige kuier.
Yolanda C - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Grace P - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Annemie D - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Kontrei BB se terugvoer
My gaste was net sulke aangename mense. My kamers is in 'n netjiese toestand vir my gelaat. Hulle is enige tyd weer welkom.
Debbie J - Sep 2018
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Alma C - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie ondervinding.
Kontrei BB se terugvoer
My Gaste was baie aangename mense. Ontvang hulle enige tyd weer hier by Kontrei B&B.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom