Kom Tuis Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 7, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom Tuis Gastehuis bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Prieska.
Die gastehuis het 3 selfsorgwoonstelle, 1 selfsorgsolder-eenheid, 1 selfsorg-ateljee en 2 gastekamers wat geskik is vir 2 tot 3 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en van die eenhede het 'n ekstra enkelbed.
Elke eenheid het lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die selfsorg-eenhede het elk 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Dié gastehuis het 'n mooi tuin met 'n gemeenskaplike braai-area. Daar is veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Berdine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Rivierstraat 7, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Kom Tuis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 7, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom