Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom tot Rus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Kom tot Rus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lamar B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lamar B
Gesin met klein kinders

Restful nature break.

Wonderful unit, close to the main entertainment area but far enough away to have privacy. Pool and braai area are perfectly situated to enjoy the daily visits from the friendly animals. Will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Thank you for the good feedback, Lamar. Hope to see you again soon!

Regards,
Kobus and Monia

Kom tot Rus
Riaan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Gesin met klein kinders

Rustige kuier saam die gesin.

Ons het baie lekker gebly by Kom tot Rus in Mabalingwe. Kobus en Monia het ons baie welkom laat voel en die kommunikasie was baie goed gewees. Ek sal definitief dit vir enige iemand aanbeveel. Hulle sien ons definitief weer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Julle is welkom Riaan, dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Anton L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met vriende

Rustige veilige atmosfeer met alles wat jy benodig.

Kom tot Rus is die ideale blyplek om Mabalingwe se diere en rustige atmosfeer te geniet. Groot hoogtepunt was die 6 olifante wat een aand kom inloer het reg by die voorstoep. Wat 'n belewenis! Die ander daaglikse diere besoekers en voëls wat kom inloer het, het ook groot vermaak verskaf. Ons bederf met 'n bottel wyn en het ons voorsien met al die inligting wat ons benodig het om ons kuier vlot te laat verloop. Hulle het selfs seker gemaak ons kuier nog veilig en lekker na die onverwagte donderstorm. Ons beveel aan om by Kom tot Rus te bespreek as jy op soek is na 'n rustige en veilige wegbreek wat waarde vir geld is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Anton. Dis net 'n plesier om gaste soos julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Twanette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S
Saam met vriende

Heerlike bos wegbreek!

Dit is 'n lieflike plek, ons sal definitief weer soontoe gaan. Dit is ook lekker geleë naby tennisbane en winkeltjie. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Twanette. Hoop om julle gou weer te huisves by Kom tot Rus! Groete, Kobus & Monia

Kom tot Rus
Gundel F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gundel F
Saam met vriende

Rustige atmosfeer, baie goed ingerig, netjies, diere geniet (so naby, hele dag).

Baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Gundel. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Christo L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Naam se alles. Kom tot rus.

Baie vriendelike en opregte eienaars het die reëlings so maklik laat verloop. Uit die boonste rakke met 'n gemaklike leefhuis en genoeg spasie om die rustigheid te waardeer. Baie dankie dat ons die voorreg gehad het om die plek te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Hi Christo, net 'n plesier, hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Idelia M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idelia M

Gesellige, netjiese plek met alles wat jy nodig het, solar 'n defnitiewe aanwins.

Heerlike naweek wegbreekplek, alles is op sy plek en 'n great ligging, kan die plek beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Idelia! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Sandra A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Baie dankie vir 'n wonderlike tydperk met ons kinders en kleinkind van Nieu-Seeland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Groot plesier Sandra, hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Ruben P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben P
Saam met vriende

Awesome.

Een van dié beste akkommodasie. Baie bedagsame, vriendelike eienaars. Baie goed toegerus. Sal definitief sonder aarseling aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani V
Gesin met tieners

Goed toegeruste, ruim huis met heerlike buite kuier area.

Ons het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H
Gesin met klein kinders

Amazing vacation, an absolute must see.

An absolutely wonderful getaway with the family. Everything is neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

It was a pleasure hosting you, we hope to see you again soon!

Regards, Kobus and Monia.

Kom tot Rus
Jorene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorene M
Gesin met tieners

Perfect.

Baie lekker plek is awesome en eienaar is baie vriendelik en hulpsaam. Sal definitief weer hierdie plek gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Jorene. Hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Anne-marie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, genotvol, herhaalbaar.

Baie lekker, kort net 'n groter glasbak met deksel vir mikrogolfgebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Anne-marie. Glasbak aangeskaf!

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Lindie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plek was super skoon. Alles het 'n plek gehad. Ons het lekker gerus en baie diere gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer Lindie! Hoop om julle gou weer te huisves.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Kyla C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla C
Saam met vriende

Excellent accommodation, well organized.

The owners keep in contact with you regularly. The place was very clean and organized, and the cleaning staff did a fantastic job each day. Such a great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Thank you for the great feedback Kyla, hope to host you again soon.

Regards
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Carine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Gesin met klein kinders

Inderdaad 'n plek van plek.

Baie lekker gebly, mooi skoon en netjies met alles wat mens benodig. Diere was heeltyd rondom die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer Carine! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus en Monia

Kom tot Rus
Janet B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B

Pragtige plek. Heerlik gekuier.

Goeie diens, vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

'n Groot plesier Janet, hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Elmarie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met vriende

Beste waarde vir geld! Die mooiste ligging.

Ons sien so uit na ons volgende kuier. Dit was puik. Dankie dat ons Kom tot Rus kon geniet. Die diere wat na die watergat toe gekom het, was dierbaar en het ons baie geëntertain. Julle het regtig 'n stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Jy is welkom Elmarie, dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Jaco F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Saam met vriende

Wow.

Kort en kragtig wow se alles. Alles was puik. Baie dankie aan Monia en Kobus wat ons kuier so merkwaardig gemaak het. Bo en behalwe die huis wat so goed toegerus is, dat jy voel jy is by jou eie huis, was dit die klein dingetjies wat ekstra spesiaal was. Die opvolg om te hoor of ons gelukkig is. Die oproep om te se daar is Olifante by die hek. Al daai klein dingetjies het ons so baie waardeer. En daarvoor kan ons nie genoeg dankie se nie. Hoop om julle gou weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die puik terugvoer Jaco! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Madre D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre D

Ideale wegbreek.

Die kuierarea buite is privaat en ons het niks kortgekom in die huis nie. Dakwaaiers wat werk gedurende beurtkrag was 'n wonderlike seën. Die swembad is perfek vir afkoeling in die hitte. Ten spyte van die feit dat mens kon sien almal skarrel nog rond om die skade wat die brande gesaai het te probeer herstel, was die personeel van Mabalingwe vriendelik en behulpsaam. Ons gasheer en gasvrou, Kobus en Monia, was durentyd beskikbaar en het beslis seker gemaak dat ons kuier sonder enige probleme verloop het. Ons sal beslis weer hier gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Madre! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Andre B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met tieners

Huis is ruim, skoon en volledig toegerus.

Die eienaars, Kobus en Monia, was uitstekend met die inligting wat hulle vir ons gestuur het en om ons tuis te laat voel. Die verblyf was voor die inkloktyd gereed, alhoewel daar beurtkrag was gedurende ons verblyf, het die solarstelsel gesorg dat ons dit nie eers agterkom nie. Die komplimentêre bottel rooiwyn was 'n aangename en genotvolle verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Andre! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Margaux P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaux P
Gesin met klein kinders

Wonderlike gesinsvakansie!

Pragtige huis met fantasiese geriewe (insluitend solar!). Ons het so baie wild gesien, reg op ons voorstoep. Ons sien uit om weer te gaan, volgende keer sal ons beslis langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Gesin met klein kinders

Die chalet is luuks, word nie deur beurtkrag beïnvloed nie, baie goed geleë met baie diere wat gereeld verbystap.

Alle inligting wat benodig word is vooraf gestuur, vrae via WhatsApp is binne 1 uur beantwoord, stapafstand vanaf die winkel en kindervermaak geleë en omgewing baie rustig. Terugbetaling van breekwaredeposito is dadelik na vertrek gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering Carina. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Kobus & Monia

Kom tot Rus
Hennie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie woning, wat goed toegerus is. Baie lekker gekuier, dankie!

Ek het reeds ons tevredenheid oor alles, met die eienaars gedeel. Kom tot Rus kan defnitief aanbeveel word. Besoek van wild aan die omgewing nogal verbasend min gewees, maar was voorheen by 'n ander eenheid in Elephant Lodge, waar daar heelwat meer diere "besoek" kom aflê het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Hennie.
Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Wiehahn M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehahn M
Gesin met klein kinders

Wonderlike rus-wegbreek juweel in die bos!

Ons het heerik gekuier en gerus. Kom tot rus is 'n pragtige plek met alles wat jy benodig. Alles is baie netjies, skoon en in 'n werkende toestand. Die diere wat gereeld kom hallo se by die braai was 'n bonus en die kinders het dit baie geniet. Monia die gasvrou het gesorg dat alles perfek was en die kommunikasie was puik. Ons sal vir seker weer gaan rus by Kom tot Rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Wiehahn, hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus en Monia

Kom tot Rus
Leonie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Onvergeetlike ervaring.

Puik en netjiese fasiliteit met al die nodige geriewe. Dankie aan Kobus en Monia vir eersteklas diens. Verskeidenheid van wild was gereelde besoekers by die huis met die olifante as 'n hoogtepunt. Kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Baie dankie Leonie, ons waardeer die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Kom tot Rus
Jason B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B
Saam met vriende

Amazing!

We had the most amazing time at Kom tot Rus! Monia was amazing and so helpful! Definitely won't be my last visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Thank you for the great feedback Jason!

Kom tot Rus
Silvia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia V
Gesin met klein kinders

Salig.

Lieflike huis, toegerus met alles wat mens nodig kry, en nog meer! Monia was die beste gasvrou, alles was perfek! Wyn en sjokolade met ons aankoms was 'n groot verrassing! Die watergat en soutlek reg voor die huis was 'n hoogtepunt! Die diere was sommer heel naweek deel van die geselskap! Ons gaan definitief weer by Kom tot Rus kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Silvia, ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Hettie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kom tot Rus, wat meer wil jy hê?

Baie dankie Kobus en Monia. Ons het verseker gerus. Ek en my man sal enige tyd weer kom. As jy moeg is en alles raak te veel, is Kom tot Rus die beste plek. Die solar is 'n bonus en die stilte bring soveel vrede. Moenie wag nie, bespreek nou. Ons bespreek verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Hettie, ons waardeer dit opreg.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Shan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful!

The venue was far more luxurious than the photos give credit. Kobus and Monia were fantastic hosts and always available to assist. We had a wonderful 2-night stay and would definitely recommend this venue for a getaway. Thank you, Kom tot Rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Thank you for the lovely feedback Shan. Just a pleasure hosting valuable guests look you.

Kind regards
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Annatjie N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie N
Saam met vriende

Heerlike wegbreek om jou batterye te herlaai.

Kom tot rus is 'n pragtige plek. Baie netjies en lieflike wegbreek. Ons sal definitief Kom tot Rus aanbeveel. Ons hoop om gou weer te gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Annatjie, ons waardeer dit opreg!

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Wickus K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus K
Gesin met tieners

Vyfster geriewe en diens vir 'n wegbreek uit die stad! 'n Juweel in die bos!

Kom Tot Rus is die ideale wegbreek huis in die bos en ten volle toegerus, met meer as wat 'n mens sou verwag. Die solar sisteem maak die verblyf loadshedding vry. Die huis is baie netjies onderhou en die boma, ingeboude braai en swembad verskaf 'n vakansie atmosfeer in die bos. Die diere kom kuier die deurentheid. Die eienaars verskaf al die nodige inligting en diens gedurende en maak seker dat gaste baie welkom voel en ingelig is. Die eenheid is 'n juweel en sal versker weer deur ons gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Hi Wicus
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Marja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

This is a beautiful, well-appointed home in the boomed-off area of Elephant Lodge. The bonus feature of this property - is the solar panels & inverter, you are not even aware of stage 6 load shedding! It's a beautiful home, with comfortable beds, large bathrooms, and a nice outdoor braai area next to the pool with a view of the veld. There is a small waterhole in front of the home so animals come by regularly. We saw Njalas, Warthogs, Banded Mongoose families, Guinea Fowl, Francolins, Monkeys, a family of Bushpigs, and even a large Genet. The friendly owners are also a definite plus and I can definitely recommend this property.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Baie dankie vir die puik terugvoer Marja, ons waardeer dit.

Groete
Kobus en Monia

Kom tot Rus
Lindy N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy N
Gesin met tieners

Lovely stay in Mabalingwe.

Unexpected great find! Everything you need including solar back up on a weekend stay as an added plus. Goed toegerusde en baie netjiese huis, loopafstand van swembad, putt putt en winkeltjie. Soutblokke en watergat langs die eenheid/huis, baie diere in die aand van die boma af gesien, tot 'n seekoei! Sterk WiFi. Monia was wonderlik en baie behulpsaam. Baie lekker gebly, highly recommended!

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Lindy, ons waardeer dit opreg.

Groete
Kobus & Monia

Kom tot Rus
Louis F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker en netjies.

Eerstens dankie aan Monia en Kobus se gasvryheid en behulpsaamheid deurlopend. Kom tot Rus was baie goed ingerig en lekker om te besoek, alles werk en is in orde. Kom tot Rus was skoon en netjies soos ons daarvan hou en beslis 'n besonderse bestemming. Die olifante het ook hulle opwagting gemaak en gesorg vir n wonderlike ervaring. Ons sal binnekort weer besoek.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kom tot Rus se terugvoer

Hi Louis, baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kobus

Kom tot Rus
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f206583ae5b15344022d4c4aba169396fc423f74e43084bd72308a3be563c81d75e44dc8777b1d8ab825ad1dd8ed939d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.822284477488 28.06172400713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem