Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom Kuier Self Cater

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercurius-straat 8, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 R981 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kom Kuier Self Cater bied gerieflike vakansieverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vredenburg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die Weskus wil verken.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met 'n enkelslaapbank, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV. Ggratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is sowat 11 km vanaf Paternoster en 24 km vanaf Langebaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Kom Kuier Self Cater sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Kom Kuier Self Cater
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 10

Ligging

  • Mercurius-straat 8, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kom Kuier Self Cater het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R1 090 R981
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 090
R1 090 R981
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercurius-straat 8, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3590215889853a8e423842a386d8870ac10021c6754cc01a9fbc8b5d677ac41dc14a9b922a46b626af123b7d325def8d6b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R981 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 8 Mercurius Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.912720564146 17.97861635685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem