Kokkariba Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Samuel T - Jun 2023
Algehele gradering
Best value, beautiful guest house with the most gracious host and staff.
Lees meerKokkariba Gastehuis se terugvoer
Thank you so much Sam. It was a pleasure having you and Rejoice here. You are always welcome. Regards Sunette
Etienne R - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs.
Connie V - Feb 2023
Algehele gradering
Hosts were very welcoming and breakfast was fantastic. Rooms were lovely.
Bok V - Jan 2023
Algehele gradering
Alles en meer wat mens nodig het vir beide sake- en of persoonlike reis.
Kokkariba Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, dit was gaaf om jou te ontvang. Maak gerus weer so. Groete. Sunette
Gerda V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Mlungisi N - Aug 2021
Algehele gradering
Best place to visit.
Michelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Kokkariba Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Michelle
Ons is dankbaar dat julle die verblyf aangenaam gevind het.
Groete
Sunette
Tineke V - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely stay, great location.
Kokkariba Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Tineke
Dit was lekker om julle te ontvang. Geniet julle toer deur ons mooi land verder.
Groete
Sunette
Maryna D - Des 2020
Algehele gradering
Ek het met 3 dogtertjies (9, 10 en 14) gekuier, dit was heerlik!
Kokkariba Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Maryna.
Ons is baie bly dat julle verblyf aangenaam was. Groete Sunette
Anica S - Nov 2020
Algehele gradering
Kort, maar netjies & skoon.
Kokkariba Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Anica
Dit was lekker om julle by Kokkariba Gastehuis te ontvang. Julle is enige tyd welkom.
Groete Sunette
Semone K - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet.
Kokkariba Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Sari J - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom