KnightsBridge E 701
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg, Knightsbridge E701, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 030 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
KnightsBridge E 701 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou, in die nuwerwetse en luukse Century City-voorstad van Kaapstad. Dit is ideaal vir óf 'n gesinsvakansie in die Moederstad óf sakereisigers, aangesien dit net 'n kort entjie se ry na die middestad is.
Dié stylvolle woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die balkon. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die beligte oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite die skuifdeure is 'n balkon met 'n tafel en stoele wat ideaal is vir oggendkoffie of 'n skemerkelkie, terwyl gaste die uitsigte oor die kanale en op die berge geniet. Nabygeleë geriewe sluit die Canal Walk Mall in, en verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad en gimnasiumgeriewe op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 654
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Esplanade-weg, Knightsbridge E701, Century City, 7009, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg, Knightsbridge E701, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom