Kloofsig 202
Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorea-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kloofsig 202 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Danabaai en is ideaal vir 'n gesinswegbreek op die Tuinroete.
Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV, asook 'n eetarea met 'n binnebraai.
Die skuifdeure lei na 'n balkon wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Die woonstel is 6 km vanaf Mosselbaai en 16 km vanaf Hartenbos met liefllike swemstrande, soos Santos en Diaz-strand, asook die gewilde waterpark.
Slaapplek
’n Bespreking by Kloofsig 202 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Lorea-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Kloofsig 202 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorea-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom