Klipspruit
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Kim P - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, homely, with everything we could need.
Sonelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf en diens.
Amelda E - Feb 2024
Algehele gradering
Voel soos jy kuier by familie se huis.
Jane T - Feb 2024
Algehele gradering
Stunning house, we had a wonderful time.
Mariska M - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Elzeri C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Sal vir seker weer daar boek. Pragtige plek.
Klipspruit se terugvoer
Baie dankie Elzeri. Sien uit dat julle weer kom kuier.
Jessica-lee S - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing! Had everything we needed and was so beautiful!
Klipspruit se terugvoer
Baie dankie Jessica-lee. Hoop julle kom kuier weer.
Cornelia B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, lekker kuierarea, skoon!
Lucille Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, alles wat jy nodig het vir selfversorging, pragtige woning, gasvrye bystand van eienaar.
John B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Opium het wel geriewe soos TV, lugversorging en yskas.
Lees meerKlipspruit se terugvoer
Baie dankie. Netheid en skoonheid is een van my prioriteite, asook om my gaste gelukkig te hou. Ons het wel kom kyk na die Wi-Fi maar dit was buite ons beheer af. Die dubbelbedkamer waar die enkelreisiger (soos julle se) geslaap het, het nie 'n yskas nie maar wel waar jy se julle geslaap het op die 2 enkelbeddens langs mekaar. Ek het gedink cappucino is 'n bederf maar as ek wel geweet het van die diabeet het ek voorsiening gemaak. Groete,
Charmaine V - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike, pragtige plek. Ons het heerlik gekuier.
Klipspruit se terugvoer
Baie dankie Charmaine. Ek gee dadelik aandag. Hoop julle kom kuier gou weer.
Herkie T - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige ou huis met baie karakter. Mooi tuin met gerieflike privaat braaikamer.
Klipspruit se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop julle kom kuier volgende keer langer.
Michelle V - Des 2022
Algehele gradering
Excellent. Will definitely rebook and recommend!
Zandra R - Jun 2022
Algehele gradering
Puik.
Klipspruit se terugvoer
Baie dankie Zandra. Hoop julle kom kuier gou weer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oranjestraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom