Klipspringerkloof Bush Camp
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hammanskraalweg Dinokeng Natuurreservaat, Plaas Klipdrift Gedeelte 9, Distrik Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R510R408 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Klipspringerkloof Bush Camp is op die grens van die Dinokeng Natuurreservaat. Verblyf bestaan uit 10 privaat kampeerplekke elk met sy eie ablusiegeriewe, en daar is 'n selfsorg-klipchalet wat 'n uitsig oor 'n pragtige kloof bied.
Die oopplan-klipchalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en gasstoofplaat toegerus. Gaste het toegang tot hul eie privaat bosveldboma met 'n braai en oulike swembadjie om in af te koel.
Elke kampeerstaanplek het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders. Die kampeerplekke het elk 'n krag- en waterpunt. Die kampeerplekke is geplavei of het 'n oppervlak wat met fyn klippies gevul is en elke staanplek het sy eie bosveldboma met 'n braai, asook 'n privaat toesluitbadkamer met 'n gasgeiser en 'n opwasarea vir skottelgoed. Die badkamers het almal storte.
Alle staanplekke het plek vir 1 veldrywa, sleepwa, kampeervoertuig of karavaan en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea in die middel van die kamp met sonstoele, welige grasperke en piekniektafels.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Naas & Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Jaar gelys 1
Ligging
- Hammanskraalweg Dinokeng Natuurreservaat, Plaas Klipdrift Gedeelte 9, Distrik Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hammanskraalweg Dinokeng Natuurreservaat, Plaas Klipdrift Gedeelte 9, Distrik Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom